Blinkerboom van Anique Jordaan is die temalied vir Blinkers vir ‘n Blomtuin boek
Elke vrou se begeerte in die lewe is om net mooi genoeg, braaf genoeg, sterk genoeg, vrou genoeg te wees……
Beeskraal se nuutste enkelsnit, Storm, is diep en hartroerend
“Dit is ‘n enkelsnit met gas.” So beskryf Charles Smidt, voorsanger en stigterslid van die boerepunk-rockgroep Beeskraal, hul nuutste enkelsnit…
Zahn sal jou hart verower met ‘n Hart Weer Heelmaak
Die Centurion-sangeres Lezahn van der Merwe, wat nou bekendstaan as Zahn, het met haar derde enkelsnit ‘n Hart Weer Heelmaak…
Sky Ocean en Reynardt Hugo maak Laat Die Liefde Leef op No 1, Kraakvars Top 40
Hierdie week op die Kraakvars Top 40: Sky Ocean maak haar debuut op No 1 met Laat Die Liefde Leef…
Ricardo Muller se eerste enkelsnit Hou My Vas
Ricardo Muller het pas sy eerste enkelsnit Hou My Vas vrygestel. Ricardo beter bekend as “Ricky” is ‘n bekende gesig…
Cezanne Yzelle se nuutste enkelsnit, In Jou Arms Slaap is avant-garde pop
Cezanne Yzelle se nuutste enkelsnit In Jou Arms Slaap roep beelde van ‘n rokerige kroeg op waar die sensasionele sangeres…
Candy Benson se 7 Dae In Die Somer vertel die storie van ‘n vakansieromanse.
Dit kan nogal betowerend wees om gedurende ’n vakansie verlief te raak – die weer is lekker; jy is vry…
Jan Rhaap klim al die pad na bo met Elmboog Na Bo, Kraakvars Top 40
Hierdie week op die Kraakvars Top 40: Jan Rhaap klim hierdie week na No 1, met die sukses van Elmboog…
Nathan Smith stel laaste enkelsnit vry van Suid-Afrika bodem
Slegs twee dae voordat die bekende Suid-Afrikaanse kitaarspeler, sanger en liedjieskrywer Nathan Smith en sy gesin op 24 Februarie 2021…
JMF is dinamiet in die musiek boks wat die musiek industrie nodig het
Johan Mossel Fourie wat beter bekendstaan as JMF, is ‘n sanger, liedjieskrywer en vervaardiger wat nou die Kaap sy tuiste…










