Liefde en positiwiteit seëvier in Jan Rhaap se nuwe album, Elmboog Na Bo
Drie albums, twaalf enkelsnitte en verskeie musiek toekenning benoemings later, is die talentvolle musikant en liedjieskrywer, Jan Rhaap terug in…
Henri Alant stel bekend sy derde enkelsnit, Rose
Henri Alant het sopas sy aanhangers bederf met ‘n 3de splinternuwe enkelsnit, Rose. Dié Afrikaanse popliedjie Rose wat pas vrygestel…
Déhan se weergawe van Kolmanskop is eiesoortige, iets wat jy nou moet hoor
Slegs ses maande nadat die Weskaapse-sanger Déhan die musiekbedryf storm geloop het met ‘n herverwerkte en nuutverpakte weergawe van Lucas…
Pierre van Schalkwyk se Babelas Blues kyk nostalgies na sy studente jare
Die sanger-akteur Pierre van Schalkwyk sê hy het dié nuwe jaar sonder ‘n druppel oor die lippe ingewy, maar het…
Rita Li stel bekend haar splinternuwe enkelsnit, Iemand Anders
Sy is optimisties, energiek en positief. Opregtheid straal uit haar uit en wanneer jy vir die eerste keer in daardie…
Armand Joubert is terug met ‘n nuwe era en EP.
Die veelsydige kunstenaar, Armand Joubert het pas sy heel eerste RnB kort album, Left with a Broken Heart vrygestel. Met…
Rayne weer No 1 met Laat Dit Reën, Kraakvars Top 40
Hierdie week op die Kraakvars Top 40: Rayne klim weer na No 1 met Laat Dit Reën na die liedjie…
Shelby stel sy eerste Afrikaanse enkelsnit vry
Die nuutste Boksburg rockster, Shelby is reg om die Afrikaanse mark aan te pak met sy nuutste enkelsnit Ek Gaan…
Lig jou Elmboog Na Bo saam met Jan Rhaap
Jan Rhaap, se splinternuwe album, Elmboog Na Bo, word binnekort uitgereik en om dit te vier het hy onlangs die…
Francois van Rensburg stel bekend liefde liedjie, net betyds vir Valentynsdag.
Volgens onlangse navorsing wat oor twee eras strek, is die volgende bevind – ongeveer 24 uit 40 liedjies besing die…










