Ondersteun

Reputasie verskaf vermaaklikheid nuus gratis aan sy intekenare, en ons doen ons bes nie Google-advertensies of ‘n betaalmuur te gebruik nie.

Reputasie het soos alle media huise talle uitgawes om hierdie digitale platforms te bedryf – onder meer salarisse, kundigheid, webtuiste kostes en soveel meer in. Ons kan dit egter nie verniet doen nie. Daarom maak ons staat op elke sent wat deur getroue ondersteuners en lesers bygedra word. Indien dit enigsins moontlik is, vra ons jou om ’n vrywillige finansiële bydrae te maak.

Maak gerus ʼn vrywillige bydrae deur enige van die twee betaal metodes hieronder te kies en help ons om vir jou nuus te bring wat ‘n verskil:

1Elektroniese oorbetaling:

Indien jy direk in ons bankrekening ’n betaling wil maak, gebruik gerus die volgende bankbesonderhede:

  • Naam: Reputasie
  • Bank: TymeBank
  • Takkode: 678 910
  • Rekeningnommer: 530 0080 6910
  • Swift-kode: CBZAZAJJ XXX
  • Verwysing: Donasie (en jou naam)

E-pos: ondersteun@reputasie.com

2. Webbetaling op Paypal:

Paypal is ’n internasionale en baie gewilde webbetalingsplatform. Jy kan bloot op die “Donate” skakel klik om via Paypal ’n donasie te maak:

Donasie

3. Ko-Fi Betaling

Koop vir Reputasie ‘n koppie koffie deur Ko-fi.

Jy is welkom om jou naam anoniem te hou, maar ons sal graag na jou wil uitreik om jou persoonlik vir die bydrae te bedank!

error: Content is protected !!