Dienste

Reputasie Logo

HOekom Reputasie?

Reputasie is ‘n nuwe musiek nuus, resensie, trefferlys platform waar Afrikaanse musiek leef. Ons streef om die platform te word vir alle kunstenaars en saam met elke kunstenaar te groei.

Reputasie se dienste is gebore uit ‘n passie vir musiek, maar word ook genoodsaak om die lopende kostes van die webblad te dek. 

LEeS HIER ONDER VAN DIE DIENSTE WAT REPUTASIE AANBIED.

dienste

Persverklarings

Ons skryf vir jou 'n persverklaring vir jou nuutste enkelsnit en album wat jy kan gebruik om na ander media huise te versprei.

Musiek Verspreiding

Kort jy hulp om jou musiek op digitale platforms te kry? Reputasie kan help hiermee om jou musiek op elke platform te kry.

Ontwerp

Reputasie kan jou nuutste enkelsnit of album se omslag ontwerp.

Artikel

Verskyn in 'n artikel op die Reputasie webblad. Die artikel, kan 'n leefstyl, nuwe vrystelling of resensie artikel.

Sosiale Media Promosie Pakket

Reputasie stel 'n sosiale media promosie pakket saam vir jou nuutste musiek wat insluit promosie materiaal en video's wat jy op jou sosiale media kan versprei.

Fotografie

Maak gebruik van ons fotografie dienste vir jou nuutste plakkaat of enkelsnit .

kontak

Stuur 'n epos na johan@reputasie.co.za met jou versoek en dan maak ons jou drome waar.

error: Content is protected !!