André Visagie se nuutste enkelsnit, Damwal word op Vrydag 10 Maart op alle digitale platforms vrygestel. Maar vandag eksklusief vir Reputasie-lesers, kan jy die musiekvideo hier kyk:

André Visagie is ‘n Afrikaanse musikant van Tzaneen, Suid-Afrika. Hy speel die tromme, kitaar, bas en klavier. André skep sowel as sy eie musiek. Sy jongste enkelsnit en video Damwal word op Vrydag 10 Maart vrygestel
Kry die enkelsnit hier: https://hypeddit.com/damwal
One thought on “EKSKLUSIEF | Kyk eerste hier na André Visagie se nuutste musiekvideo!”

Leave a Reply

error: Content is protected !!