Cindy-Louise se bekend haar nuwe enkelsnit, Make It Out Here Alive
“Soms is die sterkste ding wat jy kan doen om jou swakhede met ander te deel.” – Cindy-Louise Slegs twee…
JP White se Onbeplan is pure luistergenot
JP White, ‘n sag-op-die-oog sanger en liriekskrywer van die Oos-Rand, het pas sy nuutste enkelsnit Onbeplan vrygestel en dit is…
Morne slaan No 1 met Vandag, Kraakvars Top 40.
Hierdie week op die Kraakvars Top 40: Morne slaan No 1 met Vandag wat vanaf No 29 na No 1…
Angelique se nuutste enkelsnit Waar Was Jy?
Elke nou en dan verskyn daar ‘n sangeres op die musiekhorison wat jou laat regop sit, na jou asem laat…
Aanhouer Wen is Hoop Vir Desember se eerste enkelsnit is die upbeat, feel-good, Somer liedjie wat jy jou moet hoor.
Hoop Vir Desember stel bekend hul eerste enkelsnit Aanhouer Wen, dié EDM treffer kan beskryf word as ‘n upbeat, feel-good,…
Lize-Marie Naudé se nuutste enkelsnit Liefdeste Dromer
Die Oos-Randse sangeres, aktrise en onderwyseres Lize-Marie Naudé se nuutste enkelsnit Liefste Dromer is pas vrygestel en spreek temas soos…
Rayne maak dit twee weke op No 1 met Laat Dit Reën, Kraakvars Top 40
Hierdie week op die Kraakvars Top 40: Laat Dit Reën van Rayne spandeer sy tweede week op No 1, na…
Morné jaag met Vandag sy drome nou na
“’n Mens moet ophou wag en hoop vir ’n beter ‘eendag’ en begin waag en doen. Wees elke dag gelukkig…
Leevona se Volgende Lewe is wat jy nou moet hoor
Na ‘n reis van agt jaar vol hoop, geduld, vertroue en baie trane vier die Bloemfonteinse sangeres Leevona Pitout haar…
RAYNE maak sy debuut op No 1, Kraakvars Top 40
Hierdie week op die Reputasie Kraakvars Top 40. RAYNE maak sy debuut op No 1 met Laat Dit Reën, na…









