Rita Li se Iemand Anders slaan No 1, Kraakvars Top 40
Hoe gaan die gesegde? Eerder laat as nooit. Hierdie week op die Kraakvars Top 40: Rita Li se Iemand Anders…
Julanie J maak dit vier weke op No 1, Kraakvars Top 40
Hierdie week op die Kraakvars Top 40: Vir die vierde opeenvolgende week behou Julanie J haar posisie op No 1…
Julanie J spandeer haar 3de weke op No 1, Kraakvars Top 40
Hierdie week op die Kraakvars Top 40: Vir die derde opeenvolgende week behou Julanie J haar posisie op No 1…
Julanie J behou haar No 1 posisie met Arm, Kraakvars Top 40
Hierdie week op die Kraakvars Top 40: Julanie J behou haar posisie op No 1 met Arm. Die liedjie is…
Zander Swanepoel sing oor ware liefde en om jou Pot se Deksel se vind
Die opgewekte, voetstamplekker wysie en betekenisvolle lirieke van die sanger, Zander Swanepoel, se tweede enkelsnit – Pot se Deksel –…
Zybrandt stel musiekvideo vir sy nuutste enkelsnit, Anders bekend
Zybrandt se nuwe enkelsnit Anders is onlangs uitgereik en die video van die liedjie is pas bekend gestel. Zybrandt vertel…
Die Voortrekkers gaan groot in 2021 en trap steeds diep spore
Die Voortrekkers vier vanjaar hulle 90ste verjaarsdag. Om dié groot mylpaal te vier, is ‘n spesiale feeslied, Die Spore Wat…
Bonfire Buffalo se nuutste enkelsnit, Remember Me
Na ‘n breek van drie jaar is die alternatiewe rockgroep Bonfire Buffalo weer op die toneel met ‘n emosionele ballade…
Irene-Louise Van Wyk en Liezel Pieters stel vroue bemagtiging enkelsnit vry.
Die sangeres en besigheidsvrou, Irene-Louise Van Wyk het onlangs haar nuutste enkelsnit Vrou saam met Liezel Pieters uitgereik het. Die…
Julanie J klim na No 1 met Arm, Kraakvars Top 40
Hierdie week op die Kraakvars Top 40: Julanie J klim hierdie week al die pad na No 1 met Arm.…







