Die Sterreskitter Helder by die eerste Afri-Indie Musiek Toekennings
Die heel eerste Afri-Indie Musiek Toekennings het verlede week by Platteland-musiekvenue in Centurion plaasvind. Die glansgeleentheid het verskeie onafhanklike kunstenaars…
Jy is perfek hoe jy lyk, sing Nadia Vorster in haar nuutste enkelsnit
In haar splinternuwe enkelsnit, Hoe Jy Lyk, dra Nadia Vorster die boodskap oor dat die oppervlakkige soeke na aanvaarding nie…
Luna se debuut enkelsnit, Tot Daar Niks Meer Oor Is, bring ‘n vars internasionale klank.
Luna is ‘n opwindende nuwe sangeres wat met haar eerste enkelsnit, Tot Daar Niks Meer Oor Is ‘n vars, internasionale…
Faraway George se nuutste enkelsnit moedig jou aan om enige twyfel te oorkom
Gewilde folk-sanger, Faraway George, het vroeg in 2020 sy langverwagte album, Burnt & Found vrygestel. Hy het vanaf hierdie besonderse…
Hennie De Bruyn en die Kitaarkêrels is terug met hul 24ste album, Warmvat Ghitaar
Die hartsnare van boeremusiek is terug met hul 24ste album, Warmvat Ghitaar. Hennie De Bruyn en die Kitaarkêrels het al…
Saarkie is terug met ‘n nuwe enkelsnit, River Blues
Die gewilde en talentvolle rock-groep, Saarkie, se nuwe treffer, River Blues, volg in die suksesvolle voetspore van hulle vorige vrystellings,…
Mario Lategan se debuut enkelsnit Sagte Val
Die bekende Radio Rosestad-omroeper Mario Lategan het met die bekroonde jeugskrywer Fanie Viljoen stem-en-liriekkragte saamgesnoer en die resultaat is ‘n…
Herman Kleinhans se nuutste enkelsnit, sê Dankie vir sy moeder
Herman Kleinhans is ‘n uiters talentvolle musikant, lid van die groep TWEE en het verseker almal se aandag op hom…
Pastel Pauw sing op haar debuutenkelsnit oor aweregse liefde
Verbeel jouself jy sit in ‘n klein kroegie waar skadu’s van die verlede teen die mure blerts. ‘n Donkerkop sangeres,…
Cindy-Louise se debuut album Humanity ondersoek die menslikheid in ons
Die sanger en liedjieskrywer, Cindy-Louise, wat tans in Nederland woon, is besig om plaaslike radiogolwe oor te neem! Haar eerste…










