Daniel Eeuwrick se nuutste enkelsnit se lirieke het profetiese toekoms vir hom ingehou
Sowat agt jaar gelede het ‘n vreemde pakkie, versender onbekend, op sy voorstoep beland. Binne was ‘n DVD van Searching…
ARIOSE is terug met ‘n nuwe enkelsnit JY
Die drie musikantvriende van ARIOSE is terug met ‘n splinternuwe enkelsnit na die suksesvolle vrystelling van hul eerste enkelsnit, BLY…
Appel maak geskiedenis op die iTunes All-Genre trefferlys
Die sanger Appel se nuwe enkelsnitte maak geskiedenis op die iTunes All-Genre trefferlys. Dina is die tweede enkelsnit van Appel…
Zaan Sonnekus maak sy debuut boaan die Kraakvars Top 40
Hierdie week op die Reputasie Kraakvars Top 40. Zaan Sonnekus maak sy debuut op die trefferlys op No 1 met…
Eerste Musiekvideo vir Borrelende Luna
Luna se heel eerste enkelsnit, Tot Daar Niks Meer Oor Is, het in April die radiogolwe getref. Die pop liedjie…
Appel boer in sy eerste week op No 1, Afrikaans Top 100
Afrikaans Top 100 – 21 Mei 2021 Hierdie week op die Afrikaans Top 100. Appel se eerste enkelsnit, Hier Sal…
Wys elke dag jou liefde vóór dit te laat is, vra CheraLee in haar nuutste enkelsnit
“Die lewe is kort en die dag van môre is nié verseker nié.” Dít is die boodskap wat CheraLee in…
Reputasie stel bekend: Afrikaans Top 100
Afrikaans Top 100 – 14 Mei 2021 Reputasie stel bekend ‘n nuwe trefferlys, die Afrikaans Top 100. Die trefferlys is…
Joshua Na Die Reën stel sy heel eerste Engelse enkelsnit bekend
Multi-bekroonde sanger, liedjieskrywer en musikant, Joshua na die Reën, het pas sy heel eerste Engelse enkelsnit bekendgestel en om dit…
Wilha Carstens spandeer sy derde week op No 1, Kraakvars Top 40.
Hierdie week op die Reputasie Kraakvars Top 40. Wilha Carstens spandeer sy derde week op No 1 met sy treffer…










