Hierdie week op die Reputasie Kraakvars Top 40.

Wilha Carstens spandeer sy derde week op No 1 met sy treffer Ek Sal Jou Weer Kies. Herman Kleinhans se Dankie sak een posisie terug na No 2 na die liedjie verlede week al die pad na No 1 geklim het na die vrystelling van die amptelike musiekvideo.

Iemand Anders van Rita Li behou haar posisie op No 3. Jack & June bereik hul hoogste posisie nog met Steek Ons Liefde Aan Die Brand wat die week op No 4 is. CheraLee se nuutste treffer, As Môre Kom klim een posisie op na No 5.

Devan se Seisoene is weer terug in die Top 10 op No 6, dit is die liedjie se tweede week in die Top 10. Jan Rhaap se Elmboog Na Bo is op No 7. Bly Bietjie Langer van Marcel Dalmayda is op No 8. Vliegtuig van Herman Kleinhans is op No 9 en al 19 weke op die trefferlys. Julanie J voltooi die Top 10 met Arm.

Nuwe liedjies op die trefferlys:

  • Skitterend Philip op No 26
  • Hoogtevrees van Hunter Leite op No 32

Kraakvars Top 40 - 14 Mei 2021

No Liedjie Kunstenaar Verlede Week Weke Op Trefferlys Hoogste Posisie
1 Ek Sal Jou Weer Kies Wilha 2 11 1
2 Dankie Herman Kleinhans 1 4 1
3 Iemand Anders Rita Li 3 13 1
4 Steek Ons Liefde Aan Die Brand Jack & June  5 8 4
5 As Môre Kom Cheralee 6 7 2
6 Seisoene Devan 14 4 6
7 Elmboog Na Bo Jan Rhaap 7 14 1
8 Bly Bietjie Langer Marcel Dalmayda 16 14 6
9 Vliegtuig Herman Kleinhans 9 19 3
10 Arm Julanie J 8 12 1
11 Kom Loop Jan Rhaap 11 12 5
12 Awe My Ma Se Kind Pret Kadet (feat Foksie Konyn) 12 10 2
13 Laat Aand Boogie Vatvas Dansorkes 10 37 3
14 Toe Ons Jonk Was Rowen 13 16 11
15 Ek Gaan Jou Mis Shelby 15 11 8
16 Rose Henri Alant 27 11 10
17 Ek Wou Nog Bottomless Coffee Band 18 17 2
18 Knipmes Aand Willem van der Ryst 17 14 13
19 Ghost Town Marco Basson 21 27 12
20 Sewe Somers Bottomless Coffee Band 23 19 9
21 Soldaat Johan Anker 19 27 1
22 Ek Staan Stil Hannes Van der Walt 22 14 2
23 Jy Oortref My Xander Joubert 24 17 13
24 Set Our Hearts On You Stella 20 19 15
25 Verloor Jouself Op My Dotcosa (feat. Bjarne) 25 33 1
26 Skitterend Philip NEW 1 26
27 Onbeplan JP White 36 9 3
28 Lappop Tussen Sterre 29 36 4
29 She's So High Hanco 30 4 29
30 Vandag Morne 28 16 1
31 November Afrikaans Wil Dans (feat. Charl Stander) 34 29 7
32 Hoogtevrees Hunter Leite NEW 1 32
33 Rondomtalie Red Sheep RE 5 32
34 Breek Die Reëls Vir Liefde Sonet du Plessis 35 36 3
35 Dans Tot Die Son Opkom Imke 39 18 14
36 Ek Het Opgestaan Rinel Day RE 32 3
37 Nasty Gabrielle RE 2 6
38 Laat Dit Reën Rayne 37 15 1
39 Mechanic Vincent Gordon 40 14 13
40 Boombox Theo Nel (feat. Vincent Gordon) RE 4 24

Leave a Reply

error: Content is protected !!