Hierdie week op die Kraakvars Top 40:

Koue Kole van Eloff behou sy No 1 posisie vir die tweede week na die liedjie op No 1 sy debuut gemaak het.

Appel se nuwe enkelsnit Foute maak sy debuut op No 2.

Hy’s ‘n Lekker Ou van Jan Jan Jan skuif een posisie af na No 3. Kortbroek van Caroline Grace behou haar posisie op No 4.

Voormalige 6 weke op No 1, Braaibroodjies van Muller Brandt is op No 5.
SySoen van Wilma van Heerden is op No 6. Klein Botteltjie Groot Gif van Anzelle skuif op vanaf No 10 na No 7.

Hunter Kennedy maak sy debuut met Killing Time op No 8. Ontlaai van Ilan van Staden is op No 9. Die Top 10 word voltooi deur Willemiena Van Gezina van Pieter Smith.

Ander nuwe liedjies op die Kraakvars Top 40:

  • Uit My Lyf van Marno van Der Merwe op No 29

Sien die volledige trefferlys hier:

Kraakvars Top 40 - 26 Mei 2023

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 Koue Kole Eloff 2 1 1
2 Foute Appel 1 2 N
3 Hy's 'n Lekker ou Jan Jan Jan 3 2 2
4 Kortbroek Caroline Grace 4 2 4
5 Braaibroodjies Muller Brandt 11 1 3
6 SySoen Wilma van Heerden 9 4 6
7 Klein Botteltjie Groot Gif Anzelle 10 5 10
8 Killing Time Hunter Kennedy 1 8 N
9 Ontlaai Ilan van Staden 15 3 7
10 Willemiena Van Gezina Pieter Smith 10 2 15
11 Partykiehonde Gerhard Steyn (feat Loufi) 3 1 5
12 Stella Wouter Van De Venter 9 9 13
13 Ek Moes Dit Gesê Het Andriette 2 9 9
14 Wynland Werner Van Der Hoven 2 8 8
15 Die Een Deon Groot 7 2 11
16 Trein Juan Boucher 5 2 12
17 Noem My 'n Vriend Emil Paul, Anya Swart 9 4 14
18 Coco Pops en Kaas Nicholis Louw 8 4 19
19 Heyto Tarentaal Min-Gespin 14 3 17
20 Ons Twee Genoeg Barto Swiegers (feat Marissa) 10 4 18
21 Impulsief Barto 26 1 20
22 Net Een Keer Samantha Leonard 31 1 16
23 Te Sexy Angie oeh 3 8 24
24 As Die Plaas Byt Marissa 31 7 23
25 Wat Maak Hy Daar Kris Ray 25 4 25
26 #23  Lisie Basson 6 9 21
27 Vleisvreters Neil Somers & Adam Tas 13 6 27
28 Kaap Ryno Velvet & Jan Blohm 36 2 26
29 Uit My Lyf Marno van Der Merwe 1 29 N
30 Ek Wens Ray Dylan 30 3 28
31 Hey Sonneblom Droomsindroom 56 1 30
32 Johanna Van Saldanha Armand Steenkamp 3 10 22
33 H2Oë Barto 38 1 35
34 Nora Vlok Die Heuwels Fantasties & Appel 22 1 39
35 Ditjies & Datjies FATMAN & Lianie May 24 3 36
36 Don't Be a Doos (Slamma D Remix) Slamma D 19 19 34
37 Vat Jou Hoender Posduif 5 19 33
38 Foto's Dodo Nyoka 30 1 40
39 Afrika Son Droomsindroom 25 1 R
40 My Nannas Wikus Botma 32 4 37

Leave a Reply

error: Content is protected !!