Hierdie week op die Kraakvars Top 40.

Die prins van Afrikaanse musiek, Eloff se nuwe enkelsnit Koue Kole maak sy debuut boaan die Kraakvars Top 40. Koue Kole is Eloff se eerste No 1 treffer op die trefferlys. Eloff het al voorheen met Witblits so hoog soos No 2 bereik.

Hy’s ‘n Lekker Ou van Jan Jan Jan wat verlede hul debuut gemaak het op No 4, skuif op na No 2. Voormalige ses weke No 1 treffer Braaibroodjies van Muller Brandt is op No 3.

Caroline Grace se nuwe enkelsnit,  Kortbroek is op No 4. Verlede week se No 1 treffer Partykiehonde van Gerhard Steyn (feat Loufi) sak terug na No 5. SySoen van Wilma van Heerden is op No 6.

Ilan van Staden se Ontlaai is op No 7. Ontlaai word beskryf as een van daardie liedjies wat jou spontaan laat luister en saam neurie wanneer jy dit hoor. Dit het ’n kragtige en inspirerende boodskap waarmee dié begaafde musikant graag ’n verskil wil maak.

Wynland van Werner Van Der Hoven maak sy debuut op No 8.

Andriette se nuwe enkelsnit, Ek Moes Dit Gesê Het maak haar debuut op No 9. Die Top 10 word voltooi deur Klein Botteltjie Groot Gif van Anzelle.

Ander nuwe liedjies op die Kraakvars Top 40:

  • Skryf van Thys Nortje op No 32

Sien die volledige Kraakvars Top 40 hier:

Kraakvars Top 40 - 19 Mei 2023

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 Koue Kole Eloff 1 1 N
2 Hy's 'n Lekker ou Jan Jan Jan 2 2 4
3 Braaibroodjies Muller Brandt 10 1 3
4 Kortbroek Caroline Grace 3 2 2
5 Partykiehonde Gerhard Steyn (feat Loufi) 2 1 1
6 SySoen Wilma van Heerden 8 4 5
7 Ontlaai Ilan van Staden 14 3 6
8 Wynland Werner Van Der Hoven 1 8 N
9 Ek Moes Dit Gesê Het Andriette 1 9 N
10 Klein Botteltjie Groot Gif Anzelle 9 5 7
11 Die Een Deon Groot 6 2 11
12 Trein Juan Boucher 4 2 14
13 Stella Wouter Van De Venter 8 9 16
14 Noem My 'n Vriend Emil Paul, Anya Swart 8 4 12
15 Willemiena Van Gezina Pieter Smith 9 2 9
16 Net Een Keer Samantha Leonard 30 1 17
17 Heyto Tarentaal Min-Gespin 13 3 15
18 Ons Twee Genoeg Barto Swiegers (feat Marissa) 9 4 18
19 Coco Pops en Kaas Nicholis Louw 7 4 19
20 Impulsief Barto 25 1 21
21 #23  Lisie Basson 5 9 13
22 Johanna Van Saldanha Armand Steenkamp 2 10 10
23 As Die Plaas Byt Marissa 30 7 23
24 Te Sexy Angie oeh 2 8 8
25 Wat Maak Hy Daar Kris Ray 24 4 22
26 Kaap Ryno Velvet & Jan Blohm 35 2 25
27 Vleisvreters Neil Somers & Adam Tas 12 6 29
28 Ek Wens Ray Dylan 29 3 28
29 Mal Maandagaande Die Piesangskille 2 29 35
30 Hey Sonneblom Droomsindroom 55 1 30
31 Chocolate Sigarette Christia Visser 2 20 20
32 Skryf Thys Nortje 1 32 N
33 H2Oë Barto 36 1 31
34 Dans met Gevaar Juan Boucher 20 1 27
35 Mal Maandagaande Die Piesangskille 1 35 33
36 Foto's Dodo Nyoka 28 1 38
37 Nora Vlok Die Heuwels Fantasties & Appel 20 1 32
38 Ditjies & Datjies FATMAN & Lianie May 22 3 34
39 Vuur en Vlam Van West 11 25 37
40 Afrika Son Droomsindroom 24 1 36

Leave a Reply

error: Content is protected !!