Hierdie week op die Kraakvars Top 40:

Gerhard Steyn & Loufi maak hul debuut op No 1 met Partykiehonde.

Caroline Grace se nuwe enkelsnit Kortbroek behou haar No 2 posisie na die liedjie verlede week sy debuut gemaak het.

Vir 6 opeenvolgende weke het Braaibroodjies van Muller Brandt die No 1 posisie behou, hierdie week sak die liedjie twee posisie na No 3. Jan Jan Jan se nuwe liedjie Hy’s ‘n Lekker ou maak sy debuut op No 4.

SySoen van Wilma van Heerden is op No 5, dis die liedjie se 4de opeenvolgende week in die Top 10. Ontlaai van Ilan van Staden is op No 6. Klein Botteltjie Groot Gif van Anzelle is op No 7.

Te Sexy van Angie oeh maak haar debuut op No 8, die musiekvideo het die afgelope week mense aan die praat gehad op sosiale media.
Willemiena Van Gezina van Pieter Smith is op No 9. Die Top 10 word voltooi deur Johanna Van Saldanha van Armand Steenkamp wat sy debuut maak.

Ander nuwe liedjies op die Trefferlys:

  • Chocolate Sigarette van Christia Visser op No 20
  • Nagtegaal van Gabi Swanepoel op No 24
  • Hey Zonnebloem van Droomsindroom op No 26
  • Mal Maandagaande van  Die Piesangskille op No 35

Sien die volledige Reputasie Kraakvars Top 40 hier:

Kraakvars Top 40 - 12 Mei 2023

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 Partykiehonde Gerhard Steyn (feat Loufi) 1 1 N
2 Kortbroek Caroline Grace 2 2 2
3 Braaibroodjies Muller Brandt 9 1 1
4 Hy's 'n Lekker ou Jan Jan Jan 1 4 N
5 SySoen Wilma van Heerden 7 4 7
6 Ontlaai Ilan van Staden 13 3 5
7 Klein Botteltjie Groot Gif Anzelle 8 5 10
8 Te Sexy Angie oeh 1 8 N
9 Willemiena Van Gezina Pieter Smith 8 2 16
10 Johanna Van Saldanha Armand Steenkamp 1 10 N
11 Die Een Deon Groot 5 2 11
12 Noem My 'n Vriend Emil Paul, Anya Swart 7 4 13
13 #23  Lisie Basson 4 9 9
14 Trein Juan Boucher 3 2 4
15 Heyto Tarentaal Min-Gespin 12 3 12
16 Stella Wouter Van De Venter 7 9 24
17 Net Een Keer Samantha Leonard 29 1 15
18 Ons Twee Genoeg Barto Swiegers (feat Marissa) 8 4 14
19 Coco Pops en Kaas Nicholis Louw 6 4 25
20 Chocolate Sigarette Christia Visser 1 20 N
21 Impulsief Barto 24 1 18
22 Wat Maak Hy Daar Kris Ray 23 4 23
23 As Die Plaas Byt Marissa 29 7 22
24 Nagtegaal Gabi Swanepoel 1 24 N
25 Kaap Ryno Velvet & Jan Blohm 34 2 28
26 Hey Zonnebloem Droomsindroom 1 26 N
27 Don't Be a Doos (Slamma D Remix) Slamma D 17 19 35
28 Ek Wens Ray Dylan 28 3 26
29 Vleisvreters Neil Somers & Adam Tas 11 6 31
30 Hey Sonneblom Droomsindroom 54 1 32
31 Vat Jou Hoender Posduif 3 19 30
32 My Nannas Wikus Botma 30 4 37
33 H2Oë Barto 36 1 R
34 Dans met Gevaar Juan Boucher 20 1 34
35 Mal Maandagaande Die Piesangskille 1 35 N
36 Foto's Dodo Nyoka 28 1 36
37 Nora Vlok Die Heuwels Fantasties & Appel 20 1 39
38 Ditjies & Datjies FATMAN & Lianie May 22 3 R
39 Vuur en Vlam Van West 11 25 R
40 Afrika Son Droomsindroom 24 1 R

 

Leave a Reply

error: Content is protected !!