Hierdie week op die Kraakvars Top 40:

Muller Brandt se Braaibroodjies behou sy No 1 posisie vir die 6de week in ‘n ry.

Caroline Grace se nuwe enkelsnit, Kortbroek maak sy debuut op No 2. Die idee Kortbroek het ontstaan ​​tydens ‘n toevallige gesprek oor hoe opvallend Suid-Afrikaanse mans lyk in kortbroeke. Die lirieke verwys ook na beurtkrag en Charlize Theron se opmerking dat slegs 44 mense in die wêreld Afrikaans praat.

Jennifer Zamudio maak hierdie week ‘n majestueus debuut op die Kraakvars Top 40. Jennifer het ‘n totaal van 10 nuwe liedjies wat op die trefferlys verskyn. Hartswater maak die hoogste debuut op No 3 .

Trein van Juan Boucher skuif twee posisie af na No 4. Ontlaai van Ilan van Staden is op No 5.

Mississippi van Jennifer Zamudio maak haar debuut op No 6. SySoen van Wilma van Heerden is op No 7, dis die liedjie se sesde week op die trefferlys.

Dans Met Die Maan van Jennifer Zamudio maak haar debuut op No 8. Lisie Basson se #23 is op No 9, dis die liedjie se hoogste posisie nog op die trefferlys.

Die Top 10 word voltooi deur Klein Botteltjie Groot Gif van Anzelle wat al vir sewe weke op die trefferlys verskyn.

Ander nuwe liedjies op die Kraakvars Top 40:

  • Weerkaats van Jennifer Zamudio op No 17
  • Jy Het My Vergeet van Jennifer Zamudio op No 19
  • Dis Wat Jy Doen van Jennifer Zamudio op No 20
  • I’d Love You To Want Me van Jennifer Zamudio (feat Stephan Visagie) op No 21
  • Don’t Forget To Remember van Jennifer Zamudio op No 29
  • Kom Terug van Jennifer Zamudio op No 33
  • Net Voor Die Storm Kom van Jennifer Zamudio op No 40

Sien die volledige Kraakvars Top 40 hier:

Kraakvars Top 40 - 5 Mei 2023

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 Braaibroodjies Muller Brandt 8 1 1
2 Kortbroek Caroline Grace 1 2 N
3 Hartswater Jennifer Zamudio 1 3 N
4 Trein Juan Boucher 2 2 2
5 Ontlaai Ilan van Staden 12 3 3
6 Mississippi Jennifer Zamudio 1 6 N
7 SySoen Wilma van Heerden 6 4 4
8 Dans Met Die Maan Jennifer Zamudio 1 8 N
9 #23  Lisie Basson 3 9 33
10 Klein Botteltjie Groot Gif Anzelle 7 5 8
11 Die Een Deon Groot 4 2 6
12 Heyto Tarentaal Min-Gespin 11 3 9
13 Noem My 'n Vriend Emil Paul, Anya Swart 6 4 5
14 Ons Twee Genoeg Barto Swiegers (feat Marissa) 7 4 11
15 Net Een Keer Samantha Leonard 28 1 13
16 Willemiena Van Gezina Pieter Smith 7 2 10
17 Weerkaats Jennifer Zamudio 1 17 N
18 Impulsief Barto 23 1 16
19 Jy Het My Vergeet Jennifer Zamudio 1 19 N
20 Dis Wat Jy Doen Jennifer Zamudio 1 20 N
21 I'd Love You To Want Me Jennifer Zamudio (feat Stephan Visagie) 1 21 N
22 As Die Plaas Byt Marissa 28 7 17
23 Wat Maak Hy Daar Kris Ray 22 4 12
24 Stella Wouter Van De Venter 6 9 15
25 Coco Pops en Kaas Nicholis Louw 5 4 14
26 Ek Wens Ray Dylan 27 3 20
27 Terug Na Jou Wynand Strydom 2 7 7
28 Kaap Ryno Velvet & Jan Blohm 33 2 21
29 Don't Forget To Remember Jennifer Zamudio 1 29 N
30 Vat Jou Hoender Posduif 2 19 19
31 Vleisvreters Neil Somers & Adam Tas 10 6 29
32 Hey Sonneblom Droomsindroom 53 1 26
33 Kom Terug Jennifer Zamudio 1 33 N
34 Dans met Gevaar Juan Boucher 19 1 25
35 Don't Be a Doos (Slamma D Remix) Slamma D 16 19 24
36 Foto's Dodo Nyoka 27 1 27
37 My Nannas Wikus Botma 29 4 22
38 Sandkasteel Nicholis Louw 17 18 35
39 Nora Vlok Die Heuwels Fantasties & Appel 19 1 30
40 Net Voor Die Storm Kom Jennifer Zamudio 1 40 N

 

Leave a Reply

error: Content is protected !!