Hierdie week op die Kraakvars Top 40:

Muller Brandt behou sy posisie op No 1 met Braaibroodjies. Die liedjies is al 5 weke op die top posisie en is 8ste langste No 1 treffer in die geskiedenis van die Kraakvars Top 40 trefferlys.

Juan Boucher se nuwe enkelsnit, Trein maak sy debuut op No 2. Ilan van Staden se Ontlaai bereik sy hoogste posisie nog hierdie week op No 3, dit kom na die liedjie vir al 9 weke lank in die Top 10 boer en al voorheen ‘n hoogte punt bereik het op No 4.

Op No 4 is SySoen van Wilma van Heerden dis die liedjie se hoogste posisie nog, en vir die afgelope 5 weke klim die liedjie nog elke week die trefferlys.

Noem My ‘n Vriend van Emil Paul en Anya Swart is sterk op No 5, die liedjie is van die min liedjies wat nog op Kraakvars sy debuut gemaak in die Top 30 en dit kon reg kry om tot in die Top 10 te klim en dit so te hou vir 4 weke.

Deon Groot se Die Een is op No 6. Deon het dié lied aan sy verloofde geskryf.

Wynand Strydom se nuwe enkelsnit, Terug Na Jou maak sy debuut op No 7. Die liedjie word beskryf as die perfekte verklanking  van die gevoel van verlange om terug te keer na die plek waar ons tuis voel.

Anzelle se Klein Botteltjie Groot Gif is op No 8. Heyto Tarentaal van Min-Gespin is op No 9. Die Top 10 word voltooi deur Willemiena Van Gezina van Pieter Smith.

Ander nuwe liedjies op die Kraakvars Top 40:

  • Vat Jou Hoender van Posduif op No 19
  • Bosopskop van Janco Dreyer op No 39

Liedjies wat weer op die Kraakvars Top 40 verskyn:

  • Sonder Liefde van Andriette op No 36
  • Dankie van Herman Kleinhans op No 38 (vir die 91ste week!)
  • Kwaaitjie van Prop op No 40

Sien die volledige trefferlys hier:

Kraakvars Top 40 - 28 April 2023

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 Braaibroodjies Muller Brandt 7 1 1
2 Trein Juan Boucher 1 2 N
3 Ontlaai Ilan van Staden 11 3 7
4 SySoen Wilma van Heerden 5 4 5
5 Noem My 'n Vriend Emil Paul, Anya Swart 5 4 4
6 Die Een Deon Groot 3 2 3
7 Terug Na Jou Wynand Strydom 1 7 N
8 Klein Botteltjie Groot Gif Anzelle 6 5 9
9 Heyto Tarentaal Min-Gespin 10 3 6
10 Willemiena Van Gezina Pieter Smith 6 2 2
11 Ons Twee Genoeg Barto Swiegers (feat Marissa) 6 4 10
12 Wat Maak Hy Daar Kris Ray 21 4 13
13 Net Een Keer Samantha Leonard 27 1 12
14 Coco Pops en Kaas Nicholis Louw 4 4 14
15 Stella Wouter Van De Venter 5 9 24
16 Impulsief Barto 22 1 18
17 As Die Plaas Byt Marissa 27 7 16
18 Fairway Lyf Arno Jordaan 3 4 8
19 Vat Jou Hoender Posduif 1 19 N
20 Ek Wens Ray Dylan 26 3 19
21 Kaap Ryno Velvet & Jan Blohm 32 2 20
22 My Nannas Wikus Botma 28 4 27
23 Die Lewe Is 'n Lied Van Pletzen (feat Angie oeh & Loufi) 2 11 11
24 Don't Be a Doos (Slamma D Remix) Slamma D 15 19 21
25 Dans met Gevaar Juan Boucher 18 1 26
26 Hey Sonneblom Droomsindroom 52 1 25
27 Foto's Dodo Nyoka 26 1 28
28 Ontstel Cornell Wonder 2 17 17
29 Vleisvreters Neil Somers & Adam Tas 9 6 30
30 Nora Vlok Die Heuwels Fantasties & Appel 18 1 34
31 H2Oë Barto 35 1 36
32 Ditjies & Datjies FATMAN & Lianie May 21 3 38
33 #23  Lisie Basson 2 31 31
34 Katools Kevboii 26 7 37
35 Sandkasteel Nicholis Louw 16 18 29
36 Sonder Liefde Andriette 21 6 R
37 Bosopskop Janco Dreyer 1 37 N
38 Dankie Herman Kleinhans 91 1 R
39 Hart van Klip Elvis Blue 2 15 15
40 Kwaaitjie Prop 36 1 R

Leave a Reply

error: Content is protected !!