Hierdie week op die Kraakvars Top 40:

Muller Brandt se Braaibroodjies behou sy posisie op No 1, dis die liedjie se vierde op een volgende week op die posisie.

Willemiena Van Gezina van Pieter Smith klim een posisie hoër na No 2 vanaf No 3. Dis die liedjie se 5de week in die Top 3.

Deon Groot se nuwe enkelsnit Die Een wat verlede week op No 2 sy debuut gemaak het is hierdie week op No 3.

Emil Paul en Anya Swart se enkelsnit Noem My ‘n Vriend spring na hul hoogste posisie nog vanaf No 9 na No 4.

Wilma van Heerden se SySoen klim in haar vierde week op die trefferlys vir die eerste keer in die Top 10 op No 5.

Heyto Tarentaal van Min-Gespin is op No 6, dis die tweede week wat die liedjie op die posisie is.

Ontlaai van Ilan van Staden is op No 7. Fairway Lyf van Arno Jordaan is op No 8, na die die liedjie verlede sy debuut gemaak het op No 4.

Klein Botteltjie Groot Gif van Anzelle is op No 9. Dis die liedjie se derde nie opeenvolgende week in die Top 10. Die Top 10 word voltooi deur Ons Twee Genoeg van Barto Swiegers (feat Marissa).

Ander nuwe liedjies op die Kraakvars Top 40 sluit in:

  • Die Lewe Is ‘n Lied van Van Pletzen (feat Angie oeh & Loufi) op No 11
  • Hart van Klip van Elvis Blue op No 15
  • Ontstel van Cornell Wonder op No 17
  • #23 van Lisie Basson op No 31
  • Crazy Meisie van Zoe op No 32
  • Gap-Jaar van Lila Swart op No 33
  • Dis Jy van Alouise op No 40

Die Kraakvars Top 40 meng ‘n verskeidenheid van faktore om die grootste liedjies elke week saam te stel van ‘n mengsel van opkomende, onafhanklike, en gevestigde kunstenaars. Die data is gebaseer op data wat van YouTube genereer word van amptelike musiekvideos en klank vrystellings. Die trefferlys volg ‘n skedule van Vrydag tot Donderdag.

Sien die volledige Kraakvars Top 40 hier:

Kraakvars Top 40 - 21 April 2023

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 Braaibroodjies Muller Brandt 6 1 1
2 Willemiena Van Gezina Pieter Smith 5 2 3
3 Die Een Deon Groot 2 2 2
4 Noem My 'n Vriend Emil Paul, Anya Swart 4 4 9
5 SySoen Wilma van Heerden 4 5 15
6 Heyto Tarentaal Min-Gespin 9 3 6
7 Ontlaai Ilan van Staden 10 4 5
8 Fairway Lyf Arno Jordaan 2 4 4
9 Klein Botteltjie Groot Gif Anzelle 5 5 11
10 Ons Twee Genoeg Barto Swiegers (feat Marissa) 5 4 13
11 Die Lewe Is 'n Lied Van Pletzen (feat Angie oeh & Loufi) 1 11 N
12 Net Een Keer Samantha Leonard 26 1 12
13 Wat Maak Hy Daar Kris Ray 20 4 7
14 Coco Pops en Kaas Nicholis Louw 3 4 14
15 Hart van Klip Elvis Blue 1 15 N
16 As Die Plaas Byt Marissa 26 7 10
17 Ontstel Cornell Wonder 1 17 N
18 Impulsief Barto 21 1 17
19 Ek Wens Ray Dylan 25 3 16
20 Kaap Ryno Velvet & Jan Blohm 31 2 18
21 Don't Be a Doos (Slamma D Remix) Slamma D 14 19 19
22 Die Lewe Is 'n Lied Van Pletzen, Loufi & Angie oeh 2 22 26
23 Bakkie Balle Robbie Wessels 2 8 8
24 Stella Wouter Van De Venter 4 9 36
25 Hey Sonneblom Droomsindroom 51 1 24
26 Dans met Gevaar Juan Boucher 17 1 22
27 My Nannas Wikus Botma 27 4 20
28 Foto's Dodo Nyoka 25 1 23
29 Sandkasteel Nicholis Louw 15 18 35
30 Vleisvreters Neil Somers & Adam Tas 8 6 21
31 #23  Lisie Basson 1 31 N
32 Crazy Meisie Zoe 1 32 N
33 Gap-Jaar Lila Swart 1 33 N
34 Nora Vlok Die Heuwels Fantasties & Appel 17 1 25
35 Man So Na My Hart Elizma Theron 10 1 34
36 H2Oë Barto 34 1 31
37 Katools Kevboii 25 7 39
38 Ditjies & Datjies FATMAN & Lianie May 20 3 30
39 Afrika Son Droomsindroom 23 1 R
40 Dis Jy Alouise 1 40 N

Leave a Reply

error: Content is protected !!