Hierdie week op die Kraakvars Top 40.

Muller Brandt se Braaibroodjies behou hul posisie op No 1. Dis die derde week wat hierdie treffer op No 1 is. Braaibroodjies,  sinspeel daarop  dat die pad na ’n Afrikanerman se hart beslis deur sy maag loop.

Deon Groot se nuwe enkelsnit, Die Een maak sy debuut op No 2. Sommige mense reken wanneer jy deur ander geliefd is, gee dit vir jou krag, maar om ’n ander persoon innig lief te hê, vereis waagmoed, en dis die sentrale fokuspunt van Die Een.

Pieter Smith se nuwe kuier treffer, Willemiena Van Gezina is op No 3. Dis die liedjie se vierde week in die Top 3.

Arno Jordaan se nuwe enkelsnit, Fairway Lyf maak sy debuut op No 4. Ontlaai van Ilan van Staden is op No 5, dis die liedjie se 8ste week in die Top 10.

Heyto Tarentaal van Min-Gespin is op No 6, dis die liedjie se 3de week in die Top 10, na dit agt weke gelede sy debuut gemaak het op No 12. Wat Maak Hy Daar van Kris Ray is op No 7. Die liedjie word beskou as ‘n sleeper hit met die musiekvideo wat amper meer as 260 000 kyke al het.

Robbie Wessels se nuwe enkelsnit, Bakkie Balle maak sy debuut op No 8.

Noem My ‘n Vriend van Emil Paul en Anya Swart klim na No 9, dis die liedjie se tweede week in die Top 10. Die Top 10 word voltooi deur As Die Plaas Byt van Marissa.

Ander nuwe liedjies op die Kraakvars Top 40 sluit in:

  • Die Lewe Is ‘n Lied van Van Pletzen, Loufi & Angie oeh op No 26

Die Kraakvars Top 40 meng ‘n verskeidenheid van faktore om die grootste liedjies elke week saam te stel van ‘n mengsel van opkomende, onafhanklike, en gevestigde kunstenaars. Die data is gebaseer op data wat van YouTube genereer word van amptelike musiekvideos en klank vrystellings. Die trefferlys volg ‘n skedule van Vrydag tot Donderdag.

Sien die volledige Kraakvars Top 40 hier:

Kraakvars Top 40 - 14 April 2023

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 Braaibroodjies Muller Brandt 4 1 1
2 Willemiena Van Gezina Pieter Smith 3 2 3
3 Heyto Tarentaal Min-Gespin 7 3 8
4 Coco Pops en Kaas Nicholis Louw 1 4 N
5 Ontlaai Ilan van Staden 8 4 6
6 Partytjie Slaap Herhaal Armand Hofmeyr 1 6 N
7 Wat Maak Hy Daar Kris Ray 18 4 5
8 As Die Plaas Byt Marissa 24 7 7
9 Klein Botteltjie Groot Gif Anzelle 3 5 11
10 Noem My 'n Vriend Emil Paul, Anya Swart 2 10 29
11 Net Een Keer Samantha Leonard 24 1 12
12 Ek Wens Ray Dylan 23 3 15
13 Ons Twee Genoeg Barto Swiegers (feat Marissa) 3 4 4
14 Impulsief Barto 19 1 17
15 SySoen Wilma van Heerden 2 15 19
16 Kaap Ryno Velvet & Jan Blohm 29 2 20
17 Vleisvreters Neil Somers & Adam Tas 6 6 16
18 Stella Wouter Van De Venter 2 9 9
19 Ongerep Simone Roets & Joshua Na Die Reën 2 10 10
20 Ek Sal My Vingers Af Baklei Angel De Lange 8 12 13
21 My Nannas Wikus Botma 25 4 31
22 Jannie Bloemfontein Jakkie Louw 2 18 18
23 Don't Be a Doos (Slamma D Remix) Slamma D 12 19 28
24 Dans met Gevaar Juan Boucher 15 1 21
25 Hey Sonneblom Droomsindroom 49 1 25
26 Foto's Dodo Nyoka 23 1 36
27 Nora Vlok Die Heuwels Fantasties & Appel 15 1 35
28 Verlore  Francois van Coke 6 5 34
29 Man So Na My Hart Elizma Theron 8 1 33
30 Caravan In The Mist Mann Friday 4 1 2
31 Hey Jy SAKKIE & Francoi van Coke 3 7 14
32 My Wolf Hansie Roodt 1 32 N
33 Bosveld Vakansie Prop 24 4 32
34 Ditjies & Datjies FATMAN & Lianie May 18 3 R
35 H2Oë Barto 32 1 40
36 Sonder Liefde Andriette 19 6 23
37 Monitor Zaan Sonnekus 4 13 R
38 Kleintjie Wikus Botma 1 38 N
39 Plaaslewe Anlia Star 24 1 R
40 Sandkasteel Nicholis Louw 13 18 R

Leave a Reply

error: Content is protected !!