Spotify Playlisting

Wil jy die massa bereik met jou nuutste enkelsnit? Sukkel jy om mense te kry om die regte blootstelling te kry vir jou liedjie wat jy weet ‘n treffer sal wees? Wel jy is nou op die regte plek.

Reputasie het dit goed besluit om ‘n Afrikaans Top 100 speellys saam te stel vir die grootste treffers elke week. In die proses het ons ook besef watter impak hierdie speellys vir opkomende kunstenaars kan hê deur hul die nodige blootstelling te gee.

Algemene inligting oor die Spotify Speellyste:

Die volgende speellyste is ingesluite in die ooreenkoms:

Basiese reëlings oor die Spotify Speellyste:

  • Die speellyste word elke Vrydag opgedateer
  • Indien jy jou liedjie op die vrystelling dag op die speellys wil hê maak vroegtydig kontak om die nodige prosesse af te handel.

Spotify Pakkette

Pakket Beskrywing Volgelinge Speellyste Prys
Pakket 1 4 Weke in die Top 10 11 000 Afrikaans Top 100 R360
Pakket 2 4 Weke in die Top 20 11 000 Afrikaans Top 100 R270
Pakket 3 4 Weke in die Top 30 11 000 Afrikaans Top 100 R180

Hoe kom jy op die speellys?

Stuur ‘n epos na johan@reputasie.co.za om te hoor watter posisies beskikbaar is.

Onthou om die volgende inligting deur te gee in jou epos:

  • Naam van Liedjie
  • Kunstenaar
  • Watter pakket jy in belangstel
  • Individuele versoeke

Na die proses sal die beskikbare posisies gegee word.

error: Content is protected !!