Afrikaans Top 100 – 21 Mei 2021

Hierdie week op die Afrikaans Top 100.

Appel se eerste enkelsnit, Hier Sal Jy Boer van sy opkomende album Hardwerkende Man maak sy debuut boaan die Afrikaans Top 100. Hierdie liedjie het ‘n totaal van 86 761 kyke op YouTube gekry die afgelope week. Nadat Riaan Benadé op No 1 koning gekraai het vir 13 weke is Spontaan hierdie week op No 2.

Vyf weke nadat Reën hul debuut enkelsnit vrystel het, moet die liedjie nog die Top 4 verlaat. Hierdie week is Vrystaat Vlaktes op No 3. Juan Boucher se Want Jy Weet bou sy posisie op No 4. Riaan Benadé se Vat ‘n Bietjie sak terug na No 5, dit is die liedjie se 16 week in die Top 5.

Voormalige No 1 treffer, Vuil Coke van Fatman is op No 6. Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart van Juan Boucher sak ook een posisie terug na No 7. Bernice West beklee die No 8 en No 9 posisies met onderskeidelik Sonop-Blom en O Kind. Die Top 10 word voltooi deur Brendan Peyper se Dik en Dun wat sy tweede week in die Top 10 deurbring.

Ander nuwe liedjies op die trefferlys:

  • Bokkies Jag van Ricus Nel op No 22
  • Whiskey en Jy van Juan Boucher op No 37
  • Die Sluise Van Die Hemel van Robbie Wessels & Bok van Blerk op No 56
  • Die Gelofte van Ghapi, Juan Boucher, Appel, Adam Tas, Chris Chameleon op 62
  • Vier Woorde van Tarryn Lamb op No 66
  • Lemoene van Appel & Bok van Blerk op No 70
  • Potte (feat. Jack Parow & Justin Vega) van Early B op No 79
  • Jessica van Ray Dylan op No 87
  • Lei My Na Die Water van Demi-Lee Moore op No 94
  • Somerson (Remastered) van Appel op No 97

Die Afrikaans Top 100 is ‘n opvolg van die vorige Top 40 wat deur Reputasie saamgestel was vanaf 22 Mei 2020 tot 18 Oktober 2020. Die historiese data word in die Afrikaans Top 100 vasgevang.

Die Afrikaans Top 100 meng ‘n verskeidenheid van faktore om die grootste liedjies elke week saam te stel. Die data is gebaseer op data wat van YouTube genereer word van amptelike – musiekvideos en – klank vrystellings. Die trefferlys volg ‘n skedule van Vrydag tot Donderdag.

Afrikaans Top 100 - 21 Mei 2021

Posisie Liedjie Kunstenaar Verlede Week Weke Op Trefferlys Hoogste Posisie
1 Hier Sal Jy Boer Apple N 1 1
2 Spontaan Riaan Benadé 1 16 1
3 Vrystaat Vlaktes Reën 2 5 2
4 Want Jy Weet Juan Boucher 4 4 4
5 Vat 'n Bietjie Riaan Benadé 3 16 2
6 Vuil Coke Fatman 5 16 1
7 Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart Juan Boucher 6 16 5
8 Sonop-Blom Bernice West 7 16 1
9 O Kind Bernice West 10 8 3
10 Dik en Dun Brendan Peyper 9 5 9
11 Boerepompie Ricus Nel & Snotkop 8 17 4
12 Kom Binne Bernice West 12 16 8
13 Dis Wie Ons Is Bok van Blerk 16 4 13
14 Nonna Appel 15 16 6
15 Lieg Vir My Riaan Benade 13 16 10
16 Peanut Butter Biggy feat. Early B 11 8 2
17 Kyk Na My Hart Rooksein 14 16 6
18 Maak My Jou Tequila Demi Lee Moore 18 16 4
19 Verander Spoegwolf 21 7 19
20 Die Land Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Bobby van Jaarsveld, Ruhan Du Toit, & Jay 19 16 13
21 F250 Appel 22 16 14
22 Bokkies Jag Ricus Nel N 1 22
23 Die RSA Is In My DNA Jan Jan Jan 17 3 3
24 Gooi Mielies Jan Jan Jan 24 16 8
25 Hardekole Ricus Nel, Adam Tas, Bok van Blerk, Refentse 20 16 8
26 Oorleef Dewald Wasserfall 28 8 16
27 Ek Like Hoe Jy Dans Che (feat. Snotkop) 26 16 7
28 Rig Jou Oë Na Die Berge Jo Black (feat. Refentse) 38 4 7
29 Ek Bly 'n Boer Jan Jan Jan 23 16 10
30 Plus Minus Maal Deel Liezel Pieters 29 9 27
31 Dorp Toe FATMAN 33 11 15
32 Word Wakker Jan Blohm 25 15 21
33 Baas Vannie Plaas Loufi 27 16 11
34 Trouvrou Brendan Peyper 34 16 18
35 Ons Sal Self Verskeie Kunstenaar 30 16 21
36 Vuur Op Die Water Elandré 31 15 27
37 Whiskey en Jy Juan Boucher N 1 37
38 Pens En Pootjies Snotkop 37 15 25
39 Onthou Jy Om Jonk' Juan Boucher 35 16 23
40 In Die Bosveld Juan Boucher & Neil Somers 36 5 34
41 By Jou Voete Lê Ray Dylan 40 4 8
42 Binne & Buite Elandré 39 3 39
43 I Recall a Gypsy Woman Ricus Nel 32 16 19
44 Jou Land Appel 44 13 25
45 Wit Skoene Loufi 48 12 29
46 17 Shots Christia Visser 52 4 8
47 Te Veel Jay 43 16 14
48 Die Goeie Ou Dae Kurt Darren 42 5 34
49 Boerseun Jan Bloukaas 41 17 5
50 Dors Jay & Lianie May 51 15 27
51 Keeza Riaan Benade 50 6 24
52 Vasdanslyf Brendan Peyper 54 13 24
53 Wys Jou Vleis Jan Jan Jan 45 13 27
54 Komma Fokofpolisiekar 49 12 25
55 Ons Word Een Juan Boucher 46 4 30
56 Die Sluise Van Die Hemel Robbie Wessels N 1 56
57 Doef Doef Synth Peter (feat. Katinka, Loufi, What The Faf & Wortel Kombat) 53 14 20
58 Lê Bietjie Langer Jay 47 4 34
59 Waar Die Wind My Waai Elandré  55 4 23
60 'n Dubbel vir die DJ Kurt Darren (feat Snotkop) 65 4 34
61 Bosveld TV Ricus Nel 57 3 57
62 Die Gelofte Chris Chameleon N 1 62
63 Tussen Die Lakens Elandré 56 8 28
64 Ek Glo Nog In Jou Janie Bay & Naie Reenwolf 61 5 21
65 Tameletjie Appel 58 4 40
66 Vier Woorde Tarryn Lamb N 1 66
67 Ruk Die Dam Juanita Du Plessis (feat. Snotkop) 67 3 67
68 Jy Bly Stil Van Pletzen (feat Jack Parow) 62 3 57
69 Plaasjapie Robbie Wessels 60 4 37
70 Lemoene Appel & Bok van Blerk N 1 70
71 Die Hart Bernice West 68 7 37
72 Jy Laat Dit Maklik Lyk Brendan Peyper 59 3 59
73 Doenit Als Vir Liefde Ivan Roux 66 3 66
74 Party Tyd Kurt Darren 63 3 63
75 Sewe Oseane Andriëtte  72 14 16
76 As Die Hieppies Begin Dans Wouter van de Venter 71 4 38
77 Khoi and Son Robbie Wessels 64 3 64
78 Liefde Maak Jan Blohm 74 3 74
79 Potte (feat. Jack Parow & Justin Vega) Early B N 1 79
80 Jagter Appel 70 3 65
81 Jy Bly Nog By Jou Mamma Dirk Van Der Westhuizen 69 9 19
82 Boude Loufi 73 4 40
83 Kom Lê My Neer Appel 85 3 83
84 Ek sweer Twee 77 3 58
85 Jou Lippe Danny Smoke 82 3 82
86 Sak Sara Early B & Jack Parow 76 7 28
87 Jessica Ray Dylan N 1 87
88 Stukkie Jive Bevok (feat. Dirk Van Der Westhuizem 75 6 2
89 Heupe Bevok (feat Beatsbyhand) 81 3 81
90 Jy Is Genoeg Riaan Benade 80 3 80
91 Ek Kan Net Bid Zaan Sonnekus   1 91
92 Kaalvoet Sokkie Kurt Darren 79 3 56
93 Stop Dewald Wasserfall 78 3 78
94 Lei My Na Die Water Demi-Lee Moore N 1 94
95 Net So (Mmm) Dirk Van Der Westhuizen 84 3 83
96 Jenny Jan Blohm 83 3 81
97 Somerson (Remastered) Appel N 1 97
98 Dag & Nag Elandre 86 3 86
99 Skepe Jo Black 87 3 82
100 Goochy Rokkie (Maak 'n Ding Lekker) Dirk Van Der Westhuizen 88 3 88

Leave a Reply

error: Content is protected !!