Afrikaans Top 100 – 14 Mei 2021

Reputasie stel bekend ‘n nuwe trefferlys, die Afrikaans Top 100. Die trefferlys is ‘n opvolg van die vorige Top 40 wat deur Reputasie saamgestel was vanaf 22 Mei 2020 tot 18 Oktober 2020. Die historiese data word in die Afrikaans Top 100 vasgevang.

Die Afrikaans Top 100 meng ‘n verskeidenheid van faktore om die grootste liedjies elke week saam te stel. Die data is gebaseer op data wat van YouTube genereer word van amptelike – musiekvideos en – klank vrystellings. Die trefferlys volg ‘n skedule van Vrydag tot Donderdag.

Hierdie week pronk Riaan Benadé se Spontaan op No 1. Dit is liedjie se 13de week op No 1. Spontaan het 92 769 stromings die afgelope week gekry, dit is 1.64% minder as die vorige week. Reën se Vrystaat Vlaktes klim weer na hul vorige hoogste posisie, vier weke na die liedjie sy debuut op No 2 gemaak het.

Vat ‘n Bietjie van Riaan Benadé is een posisie laer as die vorige week op No 3. Juan Boucher se nuutste enkelsnit Want Jy Weet klim na sy hoogste posisie op No 4 na die liedjie twee weke gelede sy debuut op No 5 gemaak het. Vuil Coke van Fatman behou sy posisie op No 5.

Die volgende drie liedjies behou hul posisies, Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart van Juan Boucher op No 6, Sonop-Blom van Bernice West op No 7, Boerepompie van Ricus Nel & Snotkop op No 8.

Brendan Peyper se Dik en Dun bereik die Top 10 vir die eerste keer en is op No 9. O Kind van  Bernice West voltooi die Top 10 hierdie week.

Nuwe vrystellings wat hul debuut op die trefferlys maak sluit in Caroline Grace se nuutste enkelsnit, Breek op No 99.

Verander van Spoegwolf bereik sy hoogste posisie op No 21. Jan Jan Jan se nuutste enkelsnit Die RSA Is In My DNA wat hul debuut op No 3 verlede week gemaak het, val na No 17

Ander nuwe liedjies op die trefferlys:

  • Gaan Ons Inlê van Danny Smoke op No 92
  • Dames van Biggy op No 95
  • Ou Karoo van Jan Blohm op No 95
  • Lekkerder op my Trekker van Brendan Peyper op No 100

Afrikaans Top 100 - 14 Mei 2021

Posisie Liedjie Kunstenaar Verlede Week Weke Op Trefferlys Hoogste Posisie
1 Spontaan Riaan Benadé 1 15 1
2 Vrystaat Vlaktes Reën 4 4 2
3 Vat 'n Bietjie Riaan Benadé 2 15 2
4 Want Jy Weet Juan Boucher 15 3 4
5 Vuil Coke Fatman 5 15 1
6 Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart Juan Boucher 6 15 5
7 Sonop-Blom Bernice West 7 15 1
8 Boerepompie Ricus Nel & Snotkop 8 16 4
9 Dik en Dun Brendan Peyper 16 4 9
10 O Kind Bernice West 19 7 3
11 Peanut Butter Biggy feat. Early B 17 7 2
12 Kom Binne Bernice West 13 15 8
13 Lieg Vir My Riaan Benade 11 15 10
14 Kyk Na My Hart Rooksein 9 15 6
15 Nonna Appel 12 15 6
16 Dis Wie Ons Is Bok van Blerk 26 3 16
17 Die RSA Is In My DNA Jan Jan Jan 3 2 3
18 Maak My Jou Tequila Demi Lee Moore 14 15 4
19 Die Land Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Bobby van Jaarsveld, Ruhan Du Toit, & Jay 18 15 13
20 Hardekole Ricus Nel, Adam Tas, Bok van Blerk, Refentse 10 15 8
21 Verander Spoegwolf 32 6 21
22 F250 Appel 22 15 14
23 Ek Bly 'n Boer Jan Jan Jan 20 15 10
24 Gooi Mielies Jan Jan Jan 24 15 8
25 Word Wakker Jan Blohm 21 14 21
26 Ek Like Hoe Jy Dans Che (feat. Snotkop) 25 15 7
27 Baas Vannie Plaas Loufi 28 15 11
28 Oorleef Dewald Wasserfall 49 7 16
29 Plus Minus Maal Deel Liezel Pieters 41 8 27
30 Ons Sal Self Verskeie Kunstenaar 30 15 21
31 Vuur Op Die Water Elandré 27 14 27
32 I Recall a Gypsy Woman Ricus Nel 31 15 19
33 Dorp Toe FATMAN 23 10 15
34 Trouvrou Brendan Peyper 33 15 18
35 Onthou Jy Om Jonk' Juan Boucher 29 15 23
36 In Die Bosveld Juan Boucher & Neil Somers 44 4 34
37 Pens En Pootjies Snotkop 37 14 25
38 Rig Jou Oë Na Die Berge Jo Black (feat. Refentse) 64 3 7
39 Binne & Buite Elandré 55 2 39
40 By Jou Voete Lê Ray Dylan 61 3 8
41 Boerseun Jan Bloukaas 38 16 5
42 Die Goeie Ou Dae Kurt Darren 35 4 34
43 Te Veel Jay 34 15 14
44 Jou Land Appel 50 12 25
45 Wys Jou Vleis Jan Jan Jan 46 12 27
46 Ons Word Een Juan Boucher 39 3 30
47 Lê Bietjie Langer Jay 42 3 34
48 Wit Skoene Loufi 43 11 29
49 Komma Fokofpolisiekar 36 11 25
50 Keeza Riaan Benade 45 5 24
51 Dors Jay & Lianie May 52 14 27
52 17 Shots Christia Visser 51 3 8
53 Doef Doef Synth Peter (feat. Katinka, Loufi, What The Faf & Wortel Kombat) 53 13 20
54 Vasdanslyf Brendan Peyper 48 12 24
55 Waar Die Wind My Waai Elandré  78 3 23
56 Tussen Die Lakens Elandré 54 7 28
57 Bosveld TV Ricus Nel 70 2 57
58 Tameletjie Appel 59 3 40
59 Jy Laat Dit Maklik Lyk Brendan Peyper 60 2 59
60 Plaasjapie Robbie Wessels 62 3 37
61 Ek Glo Nog In Jou Janie Bay & Naie Reenwolf 71 4 21
62 Jy Bly Stil Van Pletzen (feat Jack Parow) 57 2 57
63 Party Tyd Kurt Darren 73 2 63
64 Khoi and Son Robbie Wessels 67 2 64
65 'n Dubbel vir die DJ Kurt Darren (feat Snotkop) 63 3 34
66 Doenit Als Vir Liefde Ivan Roux 66 2 66
67 Ruk Die Dam Juanita Du Plessis (feat. Snotkop) 69 2 67
68 Die Hart Bernice West 72 6 37
69 Jy Bly Nog By Jou Mamma Dirk Van Der Westhuizen 68 8 19
70 Jagter Appel 65 2 65
71 As Die Hieppies Begin Dans Wouter van de Venter 47 3 38
72 Sewe Oseane Andriëtte  40 13 16
73 Boude Loufi 77 3 40
74 Liefde Maak Jan Blohm 75 2 74
75 Stukkie Jive Bevok (feat. Dirk Van Der Westhuizem 88 5 2
76 Sak Sara Early B & Jack Parow 76 6 28
77 Ek sweer Twee 58 2 58
78 Stop Dewald Wasserfall 79 2 78
79 Kaalvoet Sokkie Kurt Darren 56 2 56
80 Jy Is Genoeg Riaan Benade 80 2 80
81 Heupe Bevok (feat Beatsbyhand) 84 2 81
82 Jou Lippe Danny Smoke 91 2 82
83 Jenny Jan Blohm 81 2 81
84 Net So (Mmm) Dirk Van Der Westhuizen 83 2 83
85 Kom Lê My Neer Appel 86 2 85
86 Dag & Nag Elandre 89 2 86
87 Skepe Jo Black 82 2 82
88 Goochy Rokkie (Maak 'n Ding Lekker) Dirk Van Der Westhuizen 93 2 88
89 Wildste Oomblik Christia Visser 90 2 89
90 Die Deur Christia Visser 85 2 85
91 Woorde Uit Jou Mond Elandré 94 2 91
92 Gaan Ons Inlê Danny Smoke N 1 92
93 Stop Wag Bly Nog 'n Bietjie Brendan Peyper 74 4 37
94 Groter As Goliat Gerhard Steyn 96 2 94
95 Dames Biggy N 2 38
96 Ou Karoo Jan Blohm N 1 96
97 Lipstick Ivan Roux 95 2 95
98 Monumentaal Ruhan du Toit 100 2 98
99 Breek Caroline Grace N 1 99
100 Lekkerder op my Trekker Brendan Peyper N 1 100

Leave a Reply

error: Content is protected !!