HERLAAI 2022 is om die draai, bespreek jou plek vandag nog!
Die lang wag is verby en dis amper tyd vir die eerste twee van vyf HERLAAI-konserte vir 2022. HERLAAI is…
Vincent Gordyn slaan ‘n nuwe rigting in met sy nuutste enkelsnit
Sanger Vincent Gordon het bekendheid verwerf met sy pop treffers soos Stap Soos Karlien en Dis Die Liefde Wat Tel…
Stefan Jansen bewys hy is lankal gereed met kritiese bekroonde EP: Katryn
Sanger en Liedjieskrywer, Stefan Jansen, het onlangs vier nuwe enkelsnitte bekend gestel tydens sy vertoning by die AfriForum teater in…
Lion Jay stel twee enkelsnitte vry van sy treffer album Die Hart Van ‘n Leeu
Dié maand word ondersteuners van die (brullende) singende leeu, Lion Jay, sommer met twee enkelsnitte, wat gesamentlik uitgereik word, bederf.…
Brendan Peyper sing oor Meisies soos Jy
Dit is geen geheim dat Brendan Peyper ‘n hartedief is nie en daarom word dit ook aangeneem dat hy ‘n…
Die Reputasie Kraakvars Top 40 is terug!
Dit is met groot opwinding dat Reputasie weer die Kraakvars Top 40 terug verwelkom. Die Kraakvars Top 40 meng ‘n…
Johan Anker se My Legendes Konsert – Bespreek jou sitplek nou!
Johan Anker het aanhangers van The Voice SA vanaf die eerste oomblik af beïndruk toe hy in 2016 aan die…
Vier maniere hoe digitale bemarking die musiek industrie verander het
Die musiekbedryf is baie mededingend, daar is bestuurders, platemaatskappy, bemarkingsagentskappe en kunstenaars wat veg om die aandag van aanhangers en…
Armand Joubert stel nuwe enkelsnit I Got You vry
Armand Joubert is terug met sy eerste oorspronklike snit vir 2022. I Got You volg in die spore van Joubert…










