Dit is met groot opwinding dat Reputasie weer die Kraakvars Top 40 terug verwelkom.

Die Kraakvars Top 40 meng ‘n verskeidenheid van faktore om die grootste liedjies elke week saam te stel van opkomende en onafhanklike kunstenaars. Die data is gebaseer op data wat van YouTube genereer word van amptelike musiekvideos en klank vrystellings. Die trefferlys volg ‘n skedule van Vrydag tot Donderdag.

Hierdie week op die Reputasie Kraakvars Top 40:

My Blom van John Rock Prophet spandeer sy 7de week op No 1, na die liedjie op No1 debuut gemaak het op 11 Maart 2022. Zaan Sonnekus se nuutste musiekvideo vir sy treffer Te Minste vir My sorg dat die liedjie 34 posisies klim na No 2. Splinternuwe enkelsnitte op die trefferlys hierdie week sluit in Ek Val van Wouter van De Venter (feat. Nianell) op No 3. Stofpad (Live) van Zak van Niekerk op No 4, en Wag vir My van Izak Davel op No 5.

Op No 6 is Gian Groen met Lonely Troebadoer, die liedjie spandeer sy agste week op die trefferlys, na dit in sy debuut week op No 1 begin het. Lugballon van Rita Li maak haar debuut op No 7. Wikus Botma se Brannewynlippe is op No 8. Brannewynlippe het al ‘n totaal van 11 nie-opeenvolgende week op No 1 gespandeer. Herman Kleinhans het twee snitte in die Top 10, Dankie op No 9 en Vliegtuig op No 10.

Sien die res van die Reputasie Kraakvars hier:

Kraakvars Top 40 - 22 April 2022

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 My Blom John Rock Prophet 7 1 1
2 Ten Minste Vir My Zaan Sonnekus 7 2 36
3 Ek val  Wouter van De Venter (feat Nianell) 1 3 N
4 Stofpad (Live) Zak van Niekerk 1 4 N
5 Wag Vir My Izak Davel 1 5 N
6 Lonely Troebadoer Gian Groen 8 1 2
7 Lugballon Rita Li 1 7 N
8 Brannewynlippe Wikus Botma 27 1 3
9 Dankie Herman Kleinhans 52 1 4
10 Vliegtuig Herman Kleinhans 67 3 7
11 Kaalvoetliefde Marissa 12 1 5
12 Stoute Boude Kevboii (feat Charlie Bees) 32 1 6
13 Elmboog Na Bo Jan Rhaap 62 1 27
14 Iemand help my  Bjarne (feat Snacci) 39 2 8
15 Suikerbos Stefan Jansen 34 1 10
16 Sterre KuierKoors 12 2 9
17 Sal Jy Saam My Kom Drink? Karel Bester 35 5 12
18 Ons Teen Die Wêreld Sharoney 35 2 13
19 Kom Loop Jan Rhaap 60 5 15
20 Koningkryk van Beton Fransien Scott  2 20 R
21 Kateriena Malherbe TiNO 19 1 11
22 Ek Kan Net Bid Zaan Sonnekus 46 1 20
23 Sing vir my Saggies John Rock Prophet & Gian Groen 20 9 18
24 Panado Vir Die Pyn Mionette 7 2 16
25 Laat Aand Boogie Vatvas Dansorkes 85 3 21
26 Verlore Alter Ego  9 15 23
27 Kiss The Girl Khail West 23 3 19
28 Poetry Ashton Wheeler 11 5 17
29 Al Wat Ek Oor Het 1925 Band 2 25 R
30 Iemand Anders Rita Li 59 1 40
31 Awe My Ma Se Kind Pret Kadet (feat Foksie Konyn) 58 2 25
32 As Ek Jou Onthou Stefan Jansen 11 1 26
33 Werkit Boetie EDO 16 2 32
34 Arm Julanie J 60 1 33
35 Jy Oortref My Xander Joubert 65 1 31
36 Like Nie Die Laaitie Nie Uncle Joe 16 2 30
37 Wat Dit Vat Laudo 18 24 24
38 Kry Jou Ry Jacques Leonard 5 14 29
39 Nog N Kans X_C_Xreece 45 8 28
40 Eendag As Jy Groot Is Dawie De Jager 8 3 22

Open in Spotify

Leave a Reply

error: Content is protected !!