Hierdie week op die Reputasie Top 40:
Herman Kleinhans se Dankie bereik vir die tweede keer die No 1 posisie. Die liedjie het die No 1 posisie ook bereik op 7 Mei 2021 en dis die liedjie se 10de week in die Top 10.
Xander Joubert se Jy Oortref My klim weer op met die trefferlys na No 2. Jy Oortref My is al 5 weke in die Top 3 waarvan een van daardie weke boaan die trefferlys was. Jack & June het hierdie week twee liedjies in die Top 10. Steek Ons Liefde Aan Die Brand is op No 3, nie net is dit die hoogste posisie wat die liedjie al bereik het nie, maar dis die 13de nieopeenvolgende week in die Top 10.
Kamoefleer van Zybrant is op No 4, na die liedjie verlede week op No 2 was. Anders ook van Zybrandt maak weer ‘n verskyning op die trefferlys op No 5. Rita Li se Iemand Anders behou haar posisie op No 6, dit is die liedjie se tweede week op die posisie.
Wilha Carstens se Ek Sal Jou Weer Kies is op No 7. Nog ‘n Kans van X_C_Xreece behou sy posisie op No 8. Kom Terug Bed Toe van Jack & June klim in die Top 10 na No 9. In Jou Arms Slaap van Cezanne Yzelle voltooi die Top 10 hierdie week.
Nuwe liedjies op die trefferlys:
- Dromer van Clayton Fouche op No 24
- Ek Wil Lewe Vir More van Riaan Grobler op No 40
Kraakvars Top 40 - 2 Julie 2021
| No | Liedjie | Kunstenaar | Verlede Week | Weke Op Trefferlys | Hoogste Posisie |
| 1 | Dankie | Herman Kleinhans | 4 | 11 | 1 |
| 2 | Jy Oortref My | Xander Joubert | 3 | 24 | 1 |
| 3 | Steek Ons Liefde Aan Die Brand | Jack & June | 5 | 15 | 3 |
| 4 | Kamoefleer | Zybrant | 2 | 3 | 2 |
| 5 | Anders | Zybrandt | R | 4 | 5 |
| 6 | Iemand Anders | Rita Li | 6 | 20 | 1 |
| 7 | Ek Sal Jou Weer Kies | Wilha | 10 | 18 | 1 |
| 8 | Nog N Kans | X_C_Xreece | 8 | 5 | 8 |
| 9 | Kom Terug Bed Toe | Jack & June | 14 | 2 | 9 |
| 10 | In Jou Arms Slaap | Cezanne Yzelle | 15 | 11 | 7 |
| 11 | Ek Kan Net Bid | Zaan Sonnekus | 9 | 7 | 1 |
| 12 | Vliegtuig | Herman Kleinhans | 13 | 26 | 3 |
| 13 | Laat Aand Boogie | Vatvas Dansorkes | 16 | 44 | 3 |
| 14 | She's So High | Hanco | 28 | 11 | 13 |
| 15 | Sprokiesland | Emile Welman | 7 | 2 | 7 |
| 16 | Kom Loop | Jan Rhaap | 18 | 19 | 5 |
| 17 | Hemelruim | Esté Gross (feat Len Muller) | 21 | 3 | 4 |
| 18 | Arm | Julanie J | 17 | 19 | 1 |
| 19 | Elmboog Na Bo | Jan Rhaap | 19 | 21 | 1 |
| 20 | Gee 'n Bietjie | Willem Van Der Ryst | 12 | 4 | 1 |
| 21 | Awe My Ma Se Kind | Pret Kadet (feat Foksie Konyn) | 22 | 17 | 2 |
| 22 | Shut up en soen my nou | Enya-M | 38 | 4 | 17 |
| 23 | Verloor Jouself Op My | Dotcosa (feat. Bjarne) | 11 | 40 | 1 |
| 24 | Dromer | Clayton Fouche | N | 1 | 24 |
| 25 | Toe Ons Jonk Was | Rowen | 23 | 23 | 11 |
| 26 | Seisoene | Devan | 25 | 11 | 6 |
| 27 | Ghost Town | Marco Basson | 24 | 34 | 12 |
| 28 | Set Our Hearts On You | Stella | 39 | 26 | 15 |
| 29 | Kyk Vir My | Tizel (feat SPAM) | R | 6 | 17 |
| 30 | Knipmes Aand | Willem van der Ryst | 27 | 21 | 13 |
| 31 | Een Goeie Rede | Devan | 34 | 4 | 16 |
| 32 | Soldaat | Johan Anker | R | 32 | 1 |
| 33 | Sal Jy Ja Sê | JP White (feat Lollie White) | 20 | 4 | 12 |
| 34 | Ek Gaan Jou Mis | Shelby | 26 | 18 | 8 |
| 35 | Ek Wou Nog | Bottomless Coffee Band | 29 | 24 | 2 |
| 36 | Sewe Somers | Bottomless Coffee Band | 30 | 26 | 9 |
| 37 | Lappop | Tussen Sterre | 40 | 43 | 4 |
| 38 | Bly Bietjie Langer | Marcel Dalmayda | 31 | 20 | 6 |
| 39 | Vandag | Morne | 36 | 23 | 1 |
| 40 | Ek Wil Lewe Vir More | Riaan Grobler | N | 1 | 40 |
