Hierdie week op die Reputasie Top 40:

Phillip se Skitterend verskyn weer hierdie week op die trefferlys en is op No 1. Die liedjie is Phillip se debuut enkelsnit en is ‘n groot treffer.

Kamoefleer van Zybrant klim op na No 2 na die liedjie verlede sy debuut op No 6 gemaak het. Xander Joubert se Jy Oortref My is op No 3 hierdie week. Herman Kleinhans se Dankie sak een posisie terug na No 4 .

Steek Ons Liefde Aan Die Brand van Jack & June is op No 5, terwyl hul nuutste enkelsnit, Kom Terug Bed Toe sy debuut maak op No 14. Rita Li se Iemand Anders is op No 6, dit is die liedjie se 18de nieopeenvolgende week in die Top 10.

Emile Welman maak sy debuut op die trefferlys hierdie week met sy nuutste enkelsnit, Sprokiesland. Die liedjie begin op No 7. Nog ‘n Kans van X_C_Xreece is hierdie week op No 8. Die liedjie klim nog elke week die trefferlys na dit 4 weke gelede sy debuut gemaak het op No 35. Ek Kan Net Bid van Zaan Sonnekus is hierdie week op No 9. Wilha Carstens se Ek Sal Jou Weer Kies voltooi die Top 10 hierdie week.

Nuwe liedjies op die trefferlys:

  • Goddess van Lillia Lessev op No 32

Liedjies wat weer op die trefferlys verskyn:

  • Boer Genoeg van Eugene op No 37
  • Shut up en soen my nou van Enya-M op No 38

Kraakvars Top 40 - 25 Junie 2021

No Liedjie Kunstenaar Verlede Week Weke Op Trefferlys Hoogste Posisie
1 Skitterend Philip R 3 1
2 Kamoefleer Zybrant 6 2 2
3 Jy Oortref My Xander Joubert 2 23 1
4 Dankie Herman Kleinhans 3 10 1
5 Steek Ons Liefde Aan Die Brand Jack & June  5 14 3
6 Iemand Anders Rita Li 7 19 1
7 Sprokiesland Emile Welman N 1 7
8 Nog N Kans X_C_Xreece 10 4 8
9 Ek Kan Net Bid Zaan Sonnekus 8 6 1
10 Ek Sal Jou Weer Kies Wilha 9 17 1
11 Verloor Jouself Op My Dotcosa (feat. Bjarne) 26 39 1
12 Gee 'n Bietjie Willem Van Der Ryst 1 3 1
13 Vliegtuig Herman Kleinhans 12 25 3
14 Kom Terug Bed Toe Jack & June  N 1 14
15 In Jou Arms Slaap Cezanne Yzelle 11 10 7
16 Laat Aand Boogie Vatvas Dansorkes 14 43 3
17 Arm Julanie J 21 18 1
18 Kom Loop Jan Rhaap 17 18 5
19 Elmboog Na Bo Jan Rhaap 18 20 1
20 Sal Jy Ja Sê JP White (feat Lollie White) 25 3 12
21 Hemelruim Esté Gross (feat Len Muller) 4 2 4
22 Awe My Ma Se Kind Pret Kadet (feat Foksie Konyn) 19 16 2
23 Toe Ons Jonk Was Rowen 20 22 11
24 Ghost Town Marco Basson 22 33 12
25 Seisoene Devan 15 10 6
26 Ek Gaan Jou Mis Shelby 16 17 8
27 Knipmes Aand Willem van der Ryst 24 20 13
28 She's So High Hanco 13 10 13
29 Ek Wou Nog Bottomless Coffee Band 23 23 2
30 Sewe Somers Bottomless Coffee Band 27 25 9
31 Bly Bietjie Langer Marcel Dalmayda 28 19 6
32 Goddess Lillia Lessev N 1 32
33 Jy Moet Net Jouself Wees Bloumoord 29 4 2
34 Een Goeie Rede Devan 30 3 16
35 Ek Staan Stil Hannes Van der Walt 38 20 2
36 Vandag Morne 32 22 1
37 Boer Genoeg Eugene R 17 2
38 Enya-M Shut up en soen my nou Enya-M R 3 17
39 Set Our Hearts On You Stella 34 25 15
40 Lappop Tussen Sterre 35 42 4

Leave a Reply

error: Content is protected !!