RudiTheOutsider se nuutste enkelsnit handel oor onvoorwaardelike liefde
Mense sê dat wanneer armoede aan die voor deur klop, gaan liefde by die agterdeur uit. Hierdie snit gaan juis…
Pieter Koen en Tarryn Lamb bekoor met vertolking van ou bekende treffer
Wanneer twee stemme soos dié van Pieter Koen en Tarryn Lamb saamsmelt, is dit amper gewaarborg dat dit ’n hoendervleis-oomblik…
Alba V vat jou saam op nuwe reis in loopbaan
Alba V het pas haar enkelsnit, Ek Vat Jou Saam, vrygestel en dié 14-jarige aan die Helpmekaar Kollege, in Johannesburg,…
Elke druppel ontmoet sy maat, sing Gevoel van Veiligheid in nuutste enkelsnit
Gevoel van Veiligheid het pas hul nuwe enkelsnit, Druppels, en dié liedjie se musiekvideo vrygestel en het vertel dat dit…
David Divaad se Fall On Me
David Divaad het homself die afgelope tyd gevestig as ’n meester van die klassieke genre, en word deur sekere musiekliefhebbers…
Broer-duo, Droomsindroom, sing oor daardie spesiale sonneblom in die lewe
Die broer-duo, Droomsindroom, het pas hul enkelsnit, Hey Sonneblom, vrygestel en in dié enkelsnit wil Kirsten en Kyle Schlebusch luisteraars…
John Rock Prophet maak dit 8 weke op No 1, Kraakvars Top 40
Hierdie week op die Kraakvars Top 40: John Rock Prophet spandeer sy 8ste week op No 1 met My Blom,…
Wat is die doel van musiekbemarking?
Wat is die doel om musiek te vervaardig en dit dan aan aanhangers of potensiële aanhangers te bemark? Is dit…
Ou siel, jong liggaam. Karel Bester hunker terug
Karel Bester se baritoon is bedrieglik. As dit nie was vir die kraakvars produksie nie, sou ek jou nie blameer…










