Frans Naumann stel dansvloertreffer vry, Kom Party Saam Met My
Kom Party Saam Met My is ʼn energieke kuierliedjie en Frans Naumann se vierde enkelsnit – ʼn pop-dansliedjie uit die…
Droomsindroom, derde week op No 1, Kraakvars Top 40
Hierdie week op die Reputasie Top 40. Droomsindroom se weghol treffer, Hey Sonneblom is weer No 1 hierdie week. Dit…
TiNO reik na die sterre met debuut album, Sterrekind
Met sy virale videos het die TikTok ster, TiNO, vir homself ‘n platekontrak los gesing en nou is sy langverwagte…
Godfrey Williams se nuwe hartroerende enkelsnit, Pa se Kind
Pa se Kind gaan oor die mooi verhouding tussen ʼn pa en sy kind, waarin die pa alles vir die…
Nicky de Kock vind skuiling met haar nuwe enkelsnit
“Almal het die een of ander tyd in hulle lewens skuiling nodig by iemand wat hulle laat veilig voel, al…
Debuutsnit van Harry Broersma beklemtoon dat elke oomblik net tydelik is
Die 22-jarige musikant, Harry Broersma, wil musiek skep wat betekenis dra en maak dan ook net só met sy debuutsnit,…
Droomsindroom weer No 1, Kraakvars Top 40
Hierdie week op die Kraakvars Top 40: Hey Sonneblom van Droomsindroom spandeer hul tweede week op No 1. Die liedjie…
David Kramer skryf en neem ‘n spesiale liedjie op vir die donkies by Eseltjiesrus
Donkies is dalk nie vir baie mense hoog op die belangrikheids rangorde nie – behalwe vir dié wat steeds vir…
Dagbreek neem jou op reis na droomland in nuwe enkelsnit
Ná die fenominale sukses wat vroeër vanjaar bereik is met hul debuutenkelsnit, Die Lewe Is Te Kort, is Dagbreek terug…
Droomsindroom maak hul debuut op No 1, Kraakvars Top 40
Hey Sonneblom van Droomsindroom maak hul debuut op No 1 hierdie week op die Reputasie Kraakvars Top 40. Hey Sonneblom…








