Kraakvars Top 40 - Hey Sonneblom

Hey Sonneblom van Droomsindroom maak hul debuut op No 1 hierdie week op die Reputasie Kraakvars Top 40. Hey Sonneblom het oor die 28 000 streams op YouTube ontvang die afgelope week. My Blom van John Rock Prophet se agt weke op No 1 is vir eers beëindig, die liedjie is op No 2 hierdie week.

Elmboog Na Bo van Jan Rhaap is op No 3, dit is die liedjie se 64ste week op die speellys. Herman Kleinhans se Vliegtuig is op No 4. Alles Gee van Jemma Catherine maak haar debuut op No 5.

Dankie van Herman Kleinhans is op No 6. Die Lonely Troebadoer van Gian Groen boer op No 7. Dit is die liedjie se 10 week op die trefferlys.

Kaalvoetliefde van Marissa is op No 8, dit is die liedjie se 10de week in die Top 10. Brannewynlippe van Wikus Botma is op No 9. Die top 10 word voltooi deur Vincent Gordon se Die Onbekende wat verlede week sy debuut gemaak het op No 2.

Die Kraakvars Top 40 meng ‘n verskeidenheid van faktore om die grootste liedjies elke week saam te stel van opkomende en onafhanklike kunstenaars. Die data is gebaseer op data wat van YouTube genereer word van amptelike musiekvideos en klank vrystellings. Die trefferlys volg ‘n skedule van Vrydag tot Donderdag.

Open in Spotify

Sien die volledige Kraakvars Top 40 hier:

Kraakvars Top 40 - 6 Mei 2022

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 Hey Sonneblom Droomsindroom 1 1 N
2 My Blom John Rock Prophet 9 1 1
3 Elmboog Na Bo Jan Rhaap 64 1 3
4 Vliegtuig Herman Kleinhans 69 3 9
5 Alles Gee Jemma Catherine 1 5 N
6 Dankie Herman Kleinhans 54 1 8
7 Lonely Troebadoer Gian Groen 10 1 7
8 Kaalvoetliefde Marissa 14 1 4
9 Brannewynlippe Wikus Botma 29 1 6
10 Die Onbekende Vincent Gordon 2 2 2
11 Stoute Boude Kevboii (feat Charlie Bees) 34 1 11
12 Iemand help my  Bjarne (feat Snacci) 41 2 12
13 Sal Jy Saam My Kom Drink? Karel Bester 37 5 16
14 Suikerbos Stefan Jansen 36 1 14
15 Ten Minste Vir My Zaan Sonnekus 9 2 13
16 U Wil Chantel & Jady 2 5 5
17 Sterre KuierKoors 14 2 15
18 Kom Loop Jan Rhaap 62 5 17
19 Ons Teen Die Wêreld Sharoney 37 2 20
20 Ek Kan Net Bid Zaan Sonnekus 48 1 24
21 Huis Toe Len Muller 2 10 10
22 Kateriena Malherbe TiNO 21 1 21
23 Awe My Ma Se Kind Pret Kadet (feat Foksie Konyn) 60 2 28
24 Verlore Alter Ego  11 15 32
25 Arm Julanie J 62 1 37
26 Panado Vir Die Pyn Mionette 9 2 31
27 Kiss The Girl Khail West 25 3 26
28 Al Wat Ek Oor Het 1925 Band 4 22 22
29 Poetry Ashton Wheeler 13 5 33
30 As Ek Jou Onthou Stefan Jansen 13 1 29
31 Nog N Kans X_C_Xreece 47 8 36
32 Sing vir my Saggies John Rock Prophet & Gian Groen 22 9 30
33 Nuwe Generasie KuierKoos (feat. M4RSHLL 19 5 27
34 Wag Vir My Izak Davel 3 5 19
35 Kry Jou Ry Jacques Leonard 7 14 38
36 Jy Oortref My Xander Joubert 66 1 R
37 Perfekte Jy Renaldo 2 18 18
38 Werkit Boetie EDO 18 2 39
39 Twee Is Beter Ashton Wheeler 36 5 40
40 Steek Ons Liefde Aan Die Brand Jack & June  55 3 R

Leave a Reply

error: Content is protected !!
%d bloggers like this: