Top 40 Afrikaanse Trefferlys – 2020/07/03
Die week op die Reputasie Top 40 Afrikaanse Trefferlys – 03 Julie 2020 Bernice West is koningin van die Reputasie…
ILAN ontdek sy Sonstraal met sy tweede enkelsnit
ILAN het sopas sy tweede enkelsnit Sonstraal vrygestel. Die snit wat belowe om dié “feel good” treffer van 2020 te…
Top 40 Afrikaanse Trefferlys – 2020/06/26
Die week op die Reputasie Top 40 Afrikaanse Trefferlys – 26 Junie 2020 Vir die sewende week is Bernice West…
Die Weduwee se Kruik – Dèhan
Dèhan is ‘n nuwe talentvolle sanger en liedjieskrywer, wat pas sy heel eerste roerende enkelsnit vrygestel, Die Weduwee se kruik.…
Top 40 Afrikaanse Trefferlys – 2020/06/19
Die week op die Reputasie Top 40 Afrikaanse Trefferlys – 19 Junie 2020 Bernice West domineer die Reputasie Top 40…
Dagbreekdrome – Gerduan Kemp
Gerduan Kemp is ’n Bloemfonteinse sanger en liedjieskrywer wat besig is om sy kleintyddrome te verwesenlik. Hierdie week het hy…
Die Suid-Afrikaanse musiekmark in getalle
Die Suid-Afrikaanse musiekmark is al deur talle kunstenaars beskryf as onmoontlik om ‘n deurbraak te maak, en verg baie toewyding…
Top 40 Afrikaanse Trefferlys – 2020/06/12
Die week op die Reputasie Top 40 Afrikaanse Trefferlys – 12 Junie 2020 Soos verwagte is Sonop-Blom van Bernice West…
Cheralee – So Verkeerd
Cheralee het onlangs haar nuwe enkelsnit So Verkeerd vrygestel, hierdie snit het ‘n sterk pop-rock klank wat maklik op enige…










