Lieflingpaartjie stel Ek Baklei Vir Jou enkelsnit vry
Die lieflingpaartjie, Bianca Le Grange en David Johnson, het beslis geen bekendstelling in vermaakkringe nodig nie. Hierdie dinamiese duo is…
Gerduan Kemp is No 1 met Sesde Sintuig, Reputasie Kraakvars Top 40
Hierdie week op die Kraakvars Reputasie Top 40 Gerduan Kemp klim na No 1 met Sesde Sintuig die week, dit…
Spontaan van Riaan Benade is No 1, Reputasie Top 40
Hierdie week op die Reputasie Top 40: Spontaan van Riaan Benadé klim een posisie na No 1, die snit het…
Len Muller is terug met sy langverwagte album Oorgenoeg!
“Hierdie album is my getuienis van soveel hemelse genade en guns wat ek die afgelope tyd kon beleef, ten spyte…
Cezanne Yzelle is hier met Waar Ek Moet Wees
Die Bloemfonteinse sangeres en stemafrigter Cezanne Yzelle se aanhangers se geduld en lojaliteit word nou uiteindelik beloon met die vrystelling…
Ariose se eerste enkelsnit Bly Jy Hier bring hoop
Wanneer musikantvriende wat mekaar al lank ken besluit om saam musiek te maak, kan jy uitsien na ’n merkwaardige eindresultaat……
Dehan Pynappel se Dinsdagaand gee jou hoendervleis
Die mens is nou een maal nie gemaak om in afsondering en sonder liefde te leef nie. Hulle hou van…
Jan Blohm se Levi Jeans is Kuns
Dis 10 dae sedert Levi Jeans, die derde enkelsnit vanaf Jan Blohm se nuwe album – Jenny, se nuwe musiek…
Abel Knobel kry Soveel Meer op No 1, Kraakvars Reputasie Top 40
Hierdie week op die Kraakvars Reputasie Top 40 Abel Knobel se Soveel Meer gee hom sy eerste No 1, nadat…
Week 24 van die Reputasie Top 40
Hierdie week op die Reputasie Top 40: Sonop-Blom van Bernice West is weer terug op No 1 na dit verlede…










