Altyd op Vakansie deur Jack Parrow en Loki Rothman is die temalied van die somer en Kaalgat Karel
As jy, soos die res van die wêreld, genoeg gehad het van 2020, sal Jack Parow en Loki Rothman se…
Cezanne Yzelle is waar sy moet wees op No 1
Hierdie week op die Kraakvars Reputasie Top 40: Cezanne Yzelle maak haar debuut op No 1 met Waar Ek Moet…
Vincent Gordon hou sy lyf Mechanic op sy nuutste enkelsnit
Vincent Gordon is hier met nog ‘n treffer wat beloof om die mense te laat dans van oud tot jonk.…
Come Again van Rubber Duc en Adam is die Somertreffer wat jy opsoek is na
Partykeer kan ’n toevallige sameloop van omstandighede perfek uitwerk – soos wanneer twee puik musiekgroepe, Rubber Duc en ADAM, besluit…
Kyle September stel goedvoel somersnit Sweetness vry
As jy lus is vir ’n prettige goedvoel-liedjie om die somer mee af te skop, gaan jy mal wees oor…
Kwaggabees bied vertroosting en hoop met Anderkant Die Hemel enkelsnit
Die sanger en liedjieskrywer Kwaggabees deins nie terug om pynlike, emosioneel belaaide lirieke neer te pen en dit dan in…
Spontaan spog met ‘n 2de week op No 1, Reputasie Top 40
Hierdie week op die Reputasie Top 40: Spontaan van Riaan Benadé spandeer ‘n tweede week op No 1. Terwyl Sonop-Blom…
Gerduan Kemp maak dit twee weke op No 1, Kraakvars Reputasie Top 40
Hierdie week op die Kraakvars Reputasie Top 40: Sesde Sintuig van Gerduan Kemp behou sy No 1 posisie vir ‘n…
Adam is terug met nuwe musiek en ‘n nuwe lid!
Die aap is uit die mou… en aanhangers van Adam kan voorwaar breed glimlag, want hulle gunsteling-mansgroep het ‘n nuwe…
Ghost stel Lillia Lessev se ongelooflike talent ten toon
Terwyl die land ’n ongekende tydperk van afsondering moes deurmaak, het die sangsensasie – Lillia Lessev – dit as ’n…










