Vriende van Gert is hier met hul debuut enkelsnit Op Julle Merke.
Tussen boer, bier brou en koffie rooster is daar altyd tyd vir musiek maak in ʼn verlate dorp. Die ideë…
Kinders Vannie Suburbs se Onrus 2019
Onrus 2019 is sanger en liedjieskrywer Corné Opperman se nuutste enkelsnit wat vrygestel is onder die musiekgroep Kinders Vannie Suburbs.…
Renaldo swaai op na No 1 met Hoe Hoog, Kraakvars Reputasie Top 40
Hierdie week op die Kraakvars Reputasie Top 40: Renaldo se Hoe Hoog, word sy eerste No 1 treffer na die…
Déhan doen dit weer met Skelms In Die Verte
Die Wes-Kaapse-sanger Déhan het nie gedurende dié grendel tydperk stilgesit nie – sy derde enkelsnit binne ses maande Skelms In…
Herman Kleinhans stel Vliegtuig bekend, eerste enkelsnit van sy splinternuwe solo album
“Die liedjie handel oor my verhouding met die liefde van my lewe, Maryke. Oor hoe ek haar wese vlot wil…
Johan Anker bereik No 1 met Soldaat, Kraakvars Reputasie Top 40
Hierdie week op die Kraakvars Reputasie Top 40: Johan Anker klim na No 1 met Soldaat na die snit verlede…
Bok Radio reik Kerstyd liedjie uit met Loki Rothman
Die Bok Radio-span se personeel is bekend daarvoor dat hulle nie net kan uitsaai nie, maar ook kan sing en…
Hou Jou Mond En Dans is Valeska Muller se nuutste enkelsnit
Die vakansieseisoen is om die draai en jy kan solank jou dansskoene afstof, want Valeska Muller se nuutste enkelsnit nooi…
Jan Rhaap en Le-Lue stel bekend hul liefdes-duet Adrenalien
Voordat ons die jaar groet gaan Jan Rhaap, oftewel Werner Burger, en die geliefde Le-Lue van Bok Radio / TV,…
Anaïs se nuutste enkelsnit, Rooibaard, word vrygestel op glansaand met vele verrassings
Na ‘n lang gewag het die sangeres, TV-aanbieder, vervaardiger en regisseur Anaïs pas haar nuutste enkelsnit vrygestel en Rooibaard gaan…










