Reputasie: Liedjie Van Die Jaar 2020
Twintig-twintig was, soos baie mense gesê het die langste jaar in lewendige geskiedenis, maar nou is ons in Desember en…
Cindy-Louise stel ‘n unieke Kersfeesliedjie vry
As jy al tot vervelens toe na liedjies soos All I want for Christmas is You of Jingle Bells geluister…
Gerduan Kemp spandeer sy 3de week op No 1, Reputasie Kraakvars Top 40
Hierdie week op die Reputasie Kraakvars Top 40: Na Gerduan Kemp se Sesde Sintuig, sewe weke gelede die eerste keer…
Charl Vermeulen se debuut enkelsnit Ek Gee Oor is vandag beskikbaar
Die sanger Charl Vermeulen stel vandag sy debuut enkelsnit Ek Gee Oor vry. Die lied is ‘n Geestelike Afrikaanse lied…
Mondrey se debuut enkelsnit wys sy Weerloos kant
Dit vat ’n spesiale kombinasie van talent en groot drome vir ’n kunstenaar om uit te staan in die Suid-Afrikaanse…
Dr Wilhelm Lichtenberg stel unieke Somerkersfees vry
Met net soveel passie en toewyding soos elke hartoperasie, benader Dr Wilhelm Lichtenberg, ‘n hartchirurg en (in sy uiters beperkte…
Alida se derde enkelsnit, Nog ‘n Kans gee alles vir haar verhouding
Die talentvolle Suid-Afrikaanse sangeres en liedjieskrywer, Alida, het pas haar derde enkelsnit vrygestel. Nog ’n Kans, wat sy beskryf as…
Chanté Retief ondersoek die vier Seisoene van liefde in haar nuwe enkelsnit
Die opgewekte, voetstamp-lekker wysie en vrolike lirieke van die sangeres Chanté Retief se nuwe liedjie, Seisoene, gaan beslis binnekort ’n…
Verdwaal In Jou Liefde is Leandra se bittersoet liefdes lied
Die sangeres Leandra het sopas haar tweede enkelsnit Verdwaal In Jou Liefde uitgereik. Leandra is ‘n nuweling in die musiekbedryf…
Johan Anker is terug op No 1 met Soldaat, Reputasie Kraakvars Top 40
Hierdie week op die Reputasie Kraakvars Top 40: Johan Anker se Soldaat spandeer sy tweede keer op No 1. Dit…










