Hierdie week op die Reputasie Top 40:

Spontaan van Riaan Benadé klim een posisie na No 1, die snit het agt weke lank die trefferlys geklim voor die No 1 bereik het. Sonop-Blom van Bernice West is No 2 na die snit verlede week No 1 was. Riaan Benadé het vier snitte in die Top 10 hierdie week, Gooi Nog ‘n Whiskey (No 3), Lief Vir My (No 4) en Vat ‘n Bietjie (No 9).

Nuwe snitte wat die Reputasie Top 40 toe tree die week sluit in Dors van Jay & Lianie May op No 27, Jy is Genade van Riaan Benadé op No 35, Ek Moet Weet van Tasha op No 38, Droom van Riaan Benadé op No 40.

Open in Spotify

Sien die volledige Reputasie Top 40 hieronder:

 

Leave a Reply

error: Content is protected !!