Op Therené Nel se eerste enkelsnit, Snoei My tot Liefde
Die aantreklike blondekop sangeres van Durbanville in die Weskaap, Therené Nel, beskryf die liefde as “iets wat nie moed opgee…
Stefan Jansen behandel mooi herinneringe en verwyte in nuwe enkelsnit
Alhoewel Stefan Jansen se lewe draai om akoestiese kitare, is hy ook ‘n gewilde kunstenaar wat ‘n lekker atmosfeer bring…
David Divaad is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, Onthou Hom
Dié aartappelmagnaat van Limpopo, David Divaad, is na net vier maande terug met ’n splinternuwe enkelsnit, Onthou Hom, wat die…
Zaan Sonnekus se nuwe enkelsnit herinner hom aan wat regtig belangrik is in die lewe
Zaan Sonnekus het lankal reeds die kuns bemeester om betekenisvolle lirieke met unieke pop-rockklanke te verweef om ’n uitsonderlike eindresultaat…
The Stinging Rogers is gereed om plaaslike klankgolwe te oorheers met Borderline
Die rock band The Stinging Rogers het al reeds ‘n groot gevolg in oorsese lande soos Australië en Ukraïne opgebou,…
Christiaan Baartman het ‘n Waardevolle Boodskap Vir Almal – Moenie Wag Tot Dit Te Laat Is Nie!
Na twee swaar jare vir die musiekbedryf as gevolg van die pandemie, kan musikante uiteindelik ’n bietjie asemhaal en Christiaan…
Reën gaan van krag tot krag met nuwe enkelsnit, Ek Kan Nie Wag Nie
Reën het ontstaan toe Richann en René van Boer Soek ‘n Vrou faam besef hulle het albei ’n liefde vir…
Bekroonde country sanger Daniel Wesley stel enkelsnit, Huis is Waar die Hart is, vry
Die bekroonde country-sanger Daniel Wesley het pas sy toetrede tot die Afrikaanse musiekmark gemaak met ’n enkelsnit Huis is Waar…
Eloff is terug met nog ‘n kampus dansvloer treffer, Geheueverlies.
Eloff is terug met nog ‘n kampus dansvloer treffer, Geheueverlies. Die nuutste enkelsnit volg in die spore van sy eerste…
Rowwe Bliksem laat die rekords spat nogsteeds op No 1, Afrikaans Top 100
Hierdie week op die Afrikaans Top 100. Rowwe Bliksem van Riaan Benade & Jay spandeer hul 4de week op die…










