Jacques en Liezel moedig luisteraars aan om op God te vertrou in hartroerende nuwe lied
“Om in alle tye en omstandighede op te kyk na God en vas te hou aan waar ons hulp vandaan…
Juan Boucher se nuutste album, Hier Waar Ek Nou Is
Juan Boucher is met rede een van Suid-Afrika se gewildste kunstenaars. Sy musiek het die vermoë om jou dansvloer toe…
Afrikaans Top 100, Rowwe steeds No 1, Eloff en Reën debuut in Top 10
Hierdie week op die Afrikaans Top 100: Rowwe Bliksem van Riaan Benade & Jay spandeer hul 5de week op No…
Mionette se debuut enkelsnit, Panado Vir Die Pyn, bring verligtig vir die pop musiek arena
Mionette se debuut enkelsnit, Panado Vir Die Pyn, bring verligtig vir die pop musiek arena. Reguit uit matriek en in…
EET KREEF HERLEEF! opkomende vertonings in Stellenbosch & Pretoria.
EET KREEF! deur Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band word vereer in hierdie herinterpretasie van die satiriese musikale meesterstuk…
Kyk Shanya se debuut-enkelsnit Here For You se Musiekvideo hier!
Ná die suksesvolle vrystelling van haar debuut-enkelsnit Here For You – ’n pragtige liefdesliedjie oor langafstandverhoudings – volg sangeres liedjieskrywer…
Nuwe Sanger, Janco Dreyer Maak Sy Deurbraak met Enkelsnit, Ek Sal Dit Onthou
Janco Dreyer, die 22-jarige sanger uit Bloemfontein met sy unieke stem, begin die jaar 2022 op ‘n hoë noot, en…
Dwayne Griffin is terug met ‘n splinternuwe enkelsnit, Het Jy Geweet
Met die suksesvolle vrystelling van sy debuut-enkelsnit, Soos Die Seisoene, het Dwayne Griffin reeds diep in Afrikaanse musiekharte kom kruip.…
Sorry Pappa, Die Verlore Seun is Terug na 13 jaar met Nuwe Bas-ritme
Gazelle en Synth Peter is terug met ‘n nuwe weergawe van die treffer Die Verlore Seun, genaamd Sorry Pappa. 13…
Armand Joubert reikuit na ikoon status met Ray of Light
Foto: Xavier Saer Armand Joubert is geen vreemdeling vir die Suid-Afrikaanse musiektoneel nie. Hy is bekend vir sy ongelooflike 5…










