Hierdie week op die Afrikaans Top 100:

Rowwe Bliksem van Riaan Benade & Jay spandeer hul 5de week op No 1, met meer as 219 000 kyke die afgelope week. Johnnie Blou van Eloff het die week meer as 100 000 kyke gekry en spandeer sy 9de week in die Top 3.

Nuwe liedjies op die Afrikaans Top 100

  • Geheueverlies van Eloff – 40 592 kyke op No 8
  • Ek Kan Nie Wag Nie van Reën – 40 271 kyke op No 9
  • Pappa Probleme van Tasché – 8 714 kyke op No 79

Sien die volledige Afrikaans Top 100 hier:

Afrikaans Top 100 - 4 Maart 2022

Posisie Liedjie Kunstenaar Verlede Week Weke Op Trefferlys Hoogste Posisie
1 Rowwe Bliksem Riaan Benade & Jay 1 5 1
2 Johnnie Blou Eloff 2 15 1
3 Ploeg Jy Ricus Nel 3 23 1
4 Kamp Kommandant FATMAN 5 13 1
5 Kannie Sonder Jou Nie Demi Lee Moore & Riaan Benade 4 3 2
6 Tekkies Brand Irene-Louise van Wyk 6 33 1
7 Wie Se Hart Breek Jy Vanaand Demi Lee Moore 7 14 1
8 Geheueverlies Eloff N 1 8
9 Ek Kan Nie Wag Nie Reen N 1 9
10 Vat 'n Bietjie Riaan Benadé 8 57 1
11 Mamma Ek Wil 'n Vrou Hê Ricus Nel 9 11 5
12 Spontaan Riaan Benadé 11 57 1
13 Vuil Coke Fatman 12 57 1
14 My Volgende Fout Jay & Irene-Louise van Wyk 10 17 1
15 Want Jy Weet Juan Boucher 13 45 4
16 Kan Jou Nie My Maak Liefhê Demi Lee Moore 14 15 1
17 Forever or Never Early B (feat Anny) 15 15 6
18 My Lief Franja Du Plessis R 3 14
19 Boerepompie Ricus Nel & Snotkop 20 57 4
20 Ses Jagers Justin Vega (feat. Early B) 17 21 7
21 Vrystaat Vlaktes Reën 24 46 2
22 Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart Juan Boucher 21 57 5
23 Bokkies Jag Ricus Nel 26 42 9
24 Trein Juan Boucher 19 13 14
25 Nonna Appel 25 57 6
26 Hardekole Ricus Nel, Adam Tas, Bok van Blerk, Refentse 28 57 8
27 Sonop-Blom Bernice West 27 57 1
28 Lieg Vir My Riaan Benade 23 53 10
29 Funky Biggy (feat. Jack Parow, Loufi & beatsbyhand) 29 41 3
30 I Recall a Gypsy Woman Ricus Nel 32 57 19
31 F250 Appel 30 57 14
32 Boerenooi Appel 22 34 2
33 Dapper Straatligkinders (feat. Francois van Coke) 18 3 18
34 Brannewynlippe Wikus Botma 31 20 10
35 Kyk Na My Hart Rooksein 33 57 6
36 O Kind Bernice West 34 49 3
37 Keeza Riaan Benade 42 9 33
38 Boer Is 'n Bok Appel 38 33 5
39 Dorp Toe FATMAN 46 52 15
40 Stof Reën 58 21 8
41 Wys Jou Vleis Jan Jan Jan 44 54 24
42 Whiskey en Jy Juan Boucher 43 38 13
43 Damlelielief Rooksein  45 28 21
44 Kom Binne Bernice West 37 57 8
45 Onthou Jy Om Jonk' Juan Boucher 51 57 22
46 Word Wakker Jan Blohm 41 56 21
47 Koue Hande Juan Boucher 35 13 29
48 Ek Bly 'n Boer Jan Jan Jan 49 57 10
49 Bring Dit Franja Du Plessis 39 25 7
50 Stoute Boude Kevboii (feat Charlie Bees) 40 25 8
51 Trouvrou Brendan Peyper 57 57 18
52 Bosveld TV Ricus Nel 50 42 29
53 Tot Ons Val  Dirk Van Der Westhuizen 48 14 24
54 Die RSA Is In My DNA Jan Jan Jan 54 44 3
55 By Jou Voete Lê Ray Dylan 53 45 8
56 Move Aan Leah 52 17 5
57 Baas Vannie Plaas Loufi 55 57 11
58 Die Land Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Bobby van Jaarsveld, Ruhan Du Toit, & Jay 63 57 13
59 Warm Nog Op Brendan Peyper 62 28 27
60 Lemoene Appel & Bok van Blerk 75 42 27
61 Verander Spoegwolf 56 48 19
62 Maak My Jou Tequila Demi Lee Moore 59 57 4
63 Vir Eens In My Lewe Ray Dylan 16 3 10
64 Jy Laat Dit Maklik Lyk Brendan Peyper 71 40 45
65 Peanut Butter Biggy feat. Early B 60 49 2
66 Die Sluise Van Die Hemel Robbie Wessels 81 41 34
67 Tameletjie Appel 72 45 40
68 Pens En Pootjies Snotkop 61 56 25
69 Ons Sal Self Verskeie Kunstenaar 85 54 21
70 Gooi Nog 'n Whiskey Riaan Benade N 1 70
71 Vuur Op Die Water Elandré 78 56 27
72 Boerseun Jan Bloukaas 73 57 20
73 Sewe Oseane Andriëtte  80 49 16
74 Oeste Af Appel 67 28 15
75 Kaalvoet Sokkie Kurt Darren 77 36 53
76 Vasdanslyf Brendan Peyper 70 53 24
77 Tussen Die Lakens Elandré 66 49 28
78 Pappa Probleme Tasche N 1 78
79 Blok Party Kurt Darren 69 25 46
80 17 Shots Christia Visser 88 44 46
81 Kan Ek Juan Boucher 90 26 37
82 Jou Land Appel 64 54 25
83 Komma Fokofpolisiekar 87 51 25
84 Jy Ken My Naam Demi Lee Moore 68 13 10
85 Plaasjapie Robbie Wessels 79 29 37
86 Vreemdeling Juan Boucher 74 11 37
87 Wit Skoene Loufi 83 53 29
88 Nooit 'n Glas Brendan Peyper 91 12 11
89 Ek Like Hoe Jy Dans Che (feat. Snotkop) 86 57 7
90 Ons Word Een Juan Boucher 89 44 30
91 Doenit Als Vir Liefde Ivan Roux 84 26 66
92 Ek sweer Twee 82 34 58
93 Net So (Mmm) Dirk Van Der Westhuizen R 20 83
94 Gooi Mielies Jan Jan Jan 97 56 8
95 Ruk Die Dam Juanita Du Plessis (feat. Snotkop) 93 34 55
96 Jagter Appel 98 36 65
97 Dink Aan Jou Bernice West 92 15 19
98 Dalk Is Liefde Te Min Demi Lee Moore 65 13 17
99 Kom Lê My Neer Appel 94 33 65
100 Silwer Spoegwolf 95 18 5

Leave a Reply

error: Content is protected !!