Hierdie week op die Afrikaans Top 100.

Rowwe Bliksem van Riaan Benade & Jay spandeer hul 4de week op die No 1 posisie. Rowwe Bliksem het die afgelope vier weke elke week meer as 200 000 kyke gekry van die amptelike musiekvideo en klank vrystelling.

04-Feb-2211-Feb-2218-Feb-2225-Feb-22
Rowwe Bliksem248 945220 877209 979236 481

 

Afrikaans Top 100 - 25 Februarie 2022

Posisie Liedjie Kunstenaar Verlede Week Weke Op Trefferlys Hoogste Posisie
1 Rowwe Bliksem Riaan Benade & Jay 1 4 1
2 Johnnie Blou Eloff 3 14 1
3 Ploeg Jy Ricus Nel 4 22 1
4 Kannie Sonder Jou Nie Demi Lee Moore & Riaan Benade 2 2 2
5 Kamp Kommandant FATMAN 5 12 1
6 Tekkies Brand Irene-Louise van Wyk 6 32 1
7 Wie Se Hart Breek Jy Vanaand Demi Lee Moore 7 13 1
8 Vat 'n Bietjie Riaan Benadé 9 56 1
9 Mamma Ek Wil 'n Vrou Hê Ricus Nel 8 10 5
10 My Volgende Fout Jay & Irene-Louise van Wyk 11 16 1
11 Spontaan Riaan Benadé 12 56 1
12 Vuil Coke Fatman 13 56 1
13 Want Jy Weet Juan Boucher 16 44 4
14 Kan Jou Nie My Maak Liefhê Demi Lee Moore 15 14 1
15 Forever or Never Early B (feat Anny) 14 14 6
16 Vir Eens In My Lewe Ray Dylan 10 2 10
17 Ses Jagers Justin Vega (feat. Early B) 17 20 7
18 Dapper Straatligkinders (feat. Francois van Coke) R 2 18
19 Trein Juan Boucher 18 12 14
20 Boerepompie Ricus Nel & Snotkop 19 56 4
21 Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart Juan Boucher 22 56 5
22 Boerenooi Appel 23 33 2
23 Lieg Vir My Riaan Benade 29 52 10
24 Vrystaat Vlaktes Reën 26 45 2
25 Nonna Appel 24 56 6
26 Bokkies Jag Ricus Nel 21 41 9
27 Sonop-Blom Bernice West 27 56 1
28 Hardekole Ricus Nel, Adam Tas, Bok van Blerk, Refentse 20 56 8
29 Funky Biggy (feat. Jack Parow, Loufi & beatsbyhand) 25 40 3
30 F250 Appel 32 56 14
31 Brannewynlippe Wikus Botma 30 19 10
32 I Recall a Gypsy Woman Ricus Nel 34 56 19
33 Kyk Na My Hart Rooksein 37 56 6
34 O Kind Bernice West 53 48 3
35 Koue Hande Juan Boucher 31 12 29
36 Kateriena Malherbe TiNO N 1 36
37 Kom Binne Bernice West 33 56 8
38 Boer Is 'n Bok Appel 41 32 5
39 Bring Dit Franja Du Plessis 40 24 7
40 Stoute Boude Kevboii (feat Charlie Bees) 57 24 8
41 Word Wakker Jan Blohm 51 55 21
42 Keeza Riaan Benade 36 8 33
43 Whiskey en Jy Juan Boucher 48 37 13
44 Wys Jou Vleis Jan Jan Jan 28 53 24
45 Damlelielief Rooksein  58 27 21
46 Dorp Toe FATMAN 38 51 15
47 Kom Saam Straatligkinders N 1 47
48 Tot Ons Val  Dirk Van Der Westhuizen 46 13 24
49 Ek Bly 'n Boer Jan Jan Jan 35 56 10
50 Bosveld TV Ricus Nel 56 41 29
51 Onthou Jy Om Jonk' Juan Boucher 39 56 22
52 Move On Leah 59 16 5
53 By Jou Voete Lê Ray Dylan 61 44 8
54 Die RSA Is In My DNA Jan Jan Jan 44 43 3
55 Baas Vannie Plaas Loufi 50 56 11
56 Verander Spoegwolf 49 47 19
57 Trouvrou Brendan Peyper 42 56 18
58 Stof Reën 64 20 8
59 Maak My Jou Tequila Demi Lee Moore 52 56 4
60 Peanut Butter Biggy feat. Early B 45 48 2
61 Pens En Pootjies Snotkop 60 55 25
62 Warm Nog Op Brendan Peyper 68 27 27
63 Die Land Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Bobby van Jaarsveld, Ruhan Du Toit, & Jay 43 56 13
64 Jou Land Appel 89 53 25
65 Dalk Is Liefde Te Min Demi Lee Moore 72 12 17
66 Tussen Die Lakens Elandré 70 48 28
67 Oeste Af Appel 97 27 15
68 Jy Ken My Naam Demi Lee Moore 67 12 10
69 Blok Party Kurt Darren 75 24 46
70 Vasdanslyf Brendan Peyper 65 52 24
71 Jy Laat Dit Maklik Lyk Brendan Peyper 55 39 45
72 Tameletjie Appel 76 44 40
73 Boerseun Jan Bloukaas 71 56 20
74 Vreemdeling Juan Boucher 81 10 37
75 Lemoene Appel & Bok van Blerk 62 41 27
76 Afrika Jan Rhaap & Juan Boucher R 7 37
77 Kaalvoet Sokkie Kurt Darren 66 35 53
78 Vuur Op Die Water Elandré 63 55 27
79 Plaasjapie Robbie Wessels 80 28 37
80 Sewe Oseane Andriëtte  82 48 16
81 Die Sluise Van Die Hemel Robbie Wessels 54 40 34
82 Ek sweer Twee 79 33 58
83 Wit Skoene Loufi 92 52 29
84 Doenit Als Vir Liefde Ivan Roux 88 25 66
85 Ons Sal Self Verskeie Kunstenaar 96 53 21
86 Ek Like Hoe Jy Dans Che (feat. Snotkop) 74 56 7
87 Komma Fokofpolisiekar 78 50 25
88 17 Shots Christia Visser 73 43 46
89 Ons Word Een Juan Boucher 77 43 30
90 Kan Ek Juan Boucher R 25 37
91 Nooit 'n Glas Brendan Peyper 90 11 11
92 Dink Aan Jou Bernice West 69 14 19
93 Ruk Die Dam Juanita Du Plessis (feat. Snotkop) 93 33 55
94 Kom Lê My Neer Appel R 32 65
95 Silwer Spoegwolf R 17 5
96 Die Konings Van Helde Juan Boucher R 5 15
97 Gooi Mielies Jan Jan Jan R 55 8
98 Jagter Appel 94 35 65
99 Dik en Dun Brendan Peyper 98 35 9
100 Kuierleiers Irene-Louise van Wyk 83 12 27

Leave a Reply

error: Content is protected !!