Danie van der Westhuizen bespreek liefdevol, vryheid en getrou aan jouself
Wees Lief, Wees Vry, Wees Jy is ’n Afrikaanse pop-liedjie uit Danie van der Westhuizen se eie pen en is…
Danileigh Steyn se enkelsnit Swaartekrag
Soms word van die land se mees talentvolle kunstenaars as voorsangers by hulle onderskeie kerke ingespan en nie-gemeentelede kry nie…
’n Nuwe Seisoen Breek Vir Bernice West Aan Met Tweede Album
Bernice West, met haar borrelende persoonlikheid en uitsonderlike musiektalent, het die musiekbedryf stormgeloop sedert sy in 2019 as naaswenner aangewys…
Ek en Jy is Henri Alant se beste werk nog!
Henri Alant se nuutste enkelsnit word beskryf as sy beste werk tot nog! Ek En Jy handel oor die liefde…
Marisa stel haar eerste kortspeelplaat vry, Alles Vir Jou
Na die sukses van haar debuut-enkelsnit, Plaasmeisiekind, bou Marisa verder aan haar musiekdroom met die vrystelling van haar eerste kortspeelplaat,…
Jolanda Fouche vat haar kans op sukses met eerste enkelsnit, Tree vir Tree
Jolanda Fouché sing al vandat sy kan onthou, maar het onlangs eers besluit om die musiekmark amptelik te betree. Haar…
Meisiesfontein is ‘n return-to-form vir Kurt Darren
Kurt Darren is terug met nog ‘n dansvloer sokkie treffer wat belowe om sy beste liedjie in jare te wees.…
5-Jaar herdenking van Elandré se debuut album, Kleindorp-Dromer
Elandré het in 2017 die musiekbedryf betree met sy bekroonde debuut-album Kleindorp-Dromer en het met die intrap slag groot naam…
Dirk van der Westhuizen is terug met sy sewende album, Bietjie Lekkerder.
Dirk van der Westhuizen is terug met sy sewende album, Bietjie Lekkerder. Van der Westhuizen is bekend vir sy kenmerkende…










