Wayne Cumming se debuut-oorspronklike vrystelling Until I Forget You
Die Johannesburgse pop-crooner Wayne Cumming het sy musiekloopbaan in die teater begin, wat in verhoogvertonings regoor die land en in…
Gian Groen se nuutste enkelsnit, Lonely Troebadoer
Lonely Troebadoer is die splinternuwe enkelsnit vrystelling van die immer gewilde kunstenaar Gian Groen. Toe almal gedink het liedjieskrywers gaan…
Fransien Scott se nuutste enkelsnit, Koninkryk Van Beton, is gelaai met emosie
Om op te pak en die verlede agter te laat, is nie altyd maklik nie. Fransien Scott het egter geleer…
Jack Parrow vier 40ste met eerste nuwe enkelsnit Demone feat Margot Rothman
Dit was Jack Parow se veertigste verjaardag op die palindroom datum (22/2/22). Om hierdie mylpaal te vier, beplan Parow om…
1, 2, 3, 4… Die Rakkers is hier!
1, 2, 3, 4… Die Rakkers is hier! Hierdie opwindende nuwe groep is ‘n hartsprojek wat se doel is om…
#WenMetReputasie
#WenMetReputasie Reputasie is ‘n musieknuus en trefferlys platform waar musiek leef. Ons bied blootstelling vir opkomende kunstenaars deur ons verskeidenheid…
Rohan Davis is terug met sy tweede enkelsnit, R&B pop Ek Sien Myself
Afrikaanse sanger Rohan Davis is terug met sy tweede enkelsnit wat belowe om hierdie jaar vir al die mense wat…
Van Die Strate Na Die Ateljee – Plaaslike Sanger, RudiTheOUTsider, Stel Aangrypende Enkelsnit Vry
Die woord “Serendipity” beteken om iets goeds te vind sonder om daarna te soek. Alhoewel dit nie onverwagse geluk was…










