Rowwe Bliksem laat die rekords spat op No 1, Afrikaans Top 100
Hierdie week op die Afrikaans Top 100: Rowwe Bliksem van Riaan Benade & Jay maak hul debuut op No 1…
Shanya se debuut enkelsnit Here For You
Met lewendige musiek wat ‘n groot knou gekry het sedert die uitbreek van die korona-virus, het baie kunstenaars se loopbane…
Gerduan Kemp en Tasha Plaas Beloftes Onder Die Vergrootglas In Nuwe Duet
Met ’n debuut-album wat sedert September 2021 meer as 200 000 keer aanlyn gestroom is, het die talentvolle sanger en…
Musiekliefhebbers bewys Michelle Mountjoy het wat dit vat!
Ná byna vier maande se harde werk om die drie Wat Dit Vat-deelnemers in Suid-Afrika se nuutste sterre te verander,…
Eloff behou sy posisie op No 1, Afrikaans Top 100
Hierdie week op die Afrikaans Top 100: Johnnie Blou van Eloff spandeer sy 4de week op No 1, met meer…
TikTok sensasie TiNO stel sy eerste debuut enkelsnit vry
TikTok sensasie Tino is skaars 19 jaar oud maar sy kenmerkende bariton stem kraak soos ‘n sanger wat al 40…
Pedri se debuut enkelsnit Deel van die Lewe is hier
Pedri het pas sy eerste enkelsnit, Deel van die Lewe, vrygestel. Met dié snit maak hy ook amptelik sy toetrede…
James en André is terug met ‘n nuwe enkelsnit, Pantoffel Rampokker.
James en André is terug met ‘n nuwe enkelsnit, Pantoffel Rampokker. In 1999 het die twee broers, James en André,…
Eloff spandeer sy 3de week op No 1 met Johnnie Blou, Afrikaans Top 100
Hierdie week op die Afrikaans Top 100: Eloff spandeer sy 3de week op No 1 met Johnnie Blou, dit is…










