Beeldskone Mia Se Splinternuwe Enkelsnit, Waterval, Inspireer Oud En Jonk!
Met die vrystelling van haar debuut-enkelsnit en musiekvideo, Krimineel, het Mia sommer diep in plaaslike musiekharte kom kruip. Om die…
Johnnie Blou van Eloff spandeer sy tweede week op No 1, Afrikaans Top 100
Die Afrikaans Top 100 meng ‘n verskeidenheid van faktore om die grootste liedjies elke week saam te stel. Die data…
RNK se enkelsnit Oppie Langpad neem jou op die langpad
Reinhard en Karin Herbst van die duo-groep RNK het die nuwe jaar baldadig binnegeplons met ’n pop-rock enkelsnit, Oppie langpad,…
Eloff se Johnnie Blou is No 1, Afrikaans Top 100
Die Afrikaans Top 100 meng ‘n verskeidenheid van faktore om die grootste liedjies elke week saam te stel. Die data…
Hier’s die liedjies en videos van Wat Dit Vat, kykNET
Dit was pret, dit was plesier en dit was ’n malligheid op note. Toe die briljante musikant en musiekvervaardiger Loki…
Ashlinn Gray vlug die wildernis toe wat Tshirt se wêreld tot lewe bring
Dit is amper ‘n jaar sedert Ashlinn Grey nuwe musiek aan die wêreld vrygestel het, maar met die vrystelling van…
Posduif sing oor liefde en om kanse te waag in nuwe enkelsnit
“Dit is ’n liedjie oor liefde met die eerste oogopslag en om kanse te waag,” sê Posduif se hoofsanger, James…
Duet van Nadia Vorster en dogter besing die liefde tussen ouer en kind
In ’n splinternuwe, emosievolle duet tussen Nadia Vorster en haar dogter, Alba, besing hul die ware liefde tussen ’n ouer…
Ashton Wheeler versit berge met sy nuwe enkelsnit, Twee is Beter
As jy in jouself glo, kan jy berge versit en dít is juis die boodskap wat Ashton Wheeler met sy…
Plaaslike musikante deel hul Kerstradisies
Kersfees is so ‘n spesiale tyd van die jaar, tipies bekend as die seisoen van gee. Kersfees is ‘n tyd…










