Suid Van Eden is ‘n eenvoudige liefdesverhaal deur Willem van der Ryst
Suid van Eden is Willem van der Ryst se nuutste enkelsnit. Sy nuutste enkelsnit, Suid Van Eden is ook ‘n…
Nuweling Nicholas Joubert stort sy hart uit in debuut enkelsnit Someone New
Nicholas Joubert se debuut-enkelsnit Someone New gaan dalk oor ’n liefdes opbreek, maar die liedjie is allesbehalwe somber. Omdat hy…
Marisa sing oor haar liefde vir die plaas in eerste enkelsnit
As jy lief is vir die plaaslewe sal jy beslis aanklank vind by Marisa se heel eerste enkelsnit, Plaasmeisiekind. Hierdie…
Wonder Van Kersfees, deur Jacques & Liezel gaan ‘n besliste gunsteling wees op almal se Kersmusiekspeellys
Sedert hulle in November vanjaar hul debuut gemaak het gaan die splinternuwe duo, Jacques en Liezel, net van krag-tot-krag. Daarom…
Die voortreflike sangeres Julanie J klink `n glasie op 2021!
Julanie J se trefferlied Arm het in 2021 groot sukses behaal en speel na maande steeds landwyd op verskeie gewilde…
Gekoop óf ontvang – Gevoel van Veiligheid sing oor genade
Die gewilde groep Gevoel van Veiligheid is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, Goedkoop Genade, en met dié liedjie wil hulle…
C-Storm se Kersvader lied behoort op jou speellys hierdie Kerstyd
Die sanger en liriekskrywer C-Storm sluit sy suksesvolle jaar in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf af met sy vierde enkelsnit, Kersvader. Die…
Bevrydende nuwe enkelsnit van RAYNE verplaas die donkerte met lig
’n Splinternuwe enkelsnit van RAYNE is onlangs vrygestel en nou kan Skaduwees se musiekvideo ook geniet word. Dié musiekvideo is…
Corné Pretorius se nuwe enkelsnit Skree
Corné Pretorius het die afgelope twee jaar groot sukses behaal met die uitreiking van vyf gewilde Afrikaanse enkelsnitte. Sy groot…
Niks is fout met Kontras se nuwe enkelsnit
Afrikaanse rock band, Kontras, is terug met ‘n nuwe vrystelling, Iets Is Fokken Fout Met My. Dit is die eerste…










