Vancoke’s Koffie – Dagdrome Blend
Rock legende, Francois van Coke, is omtrent so ernstig oor sy koffie as wat hy is oor musiekmaak en optree.…
Wouter van de Venter is terug met ‘n nuwe enkelsnit
Die Bobaas liedjieskrywer, Wouter van de Venter, het pas sy langverwagte, nuwe enkelsnit. Sonneblom vrygestel. Wouter se musiekvideo vir sy…
Dirk Roeper se rockgedrewe liefdes ballade Kaalvoet Vrou
Skaars drie maande nadat die sanger, woord towenaar en musikant Dirk Roeper sy debuut enkelsnit Soos die Maan uitgereik het,…
Francois van Rensburg sing oor volharding in moeilike tye op Cowboys Don’t Cry
Francois van Rensburg is ‘n bekroonde radio-aanbieder en ook bekend as akteur en TV-aanbieder. Cowboys Don’t Cry is sy jongste…
Splinternuwe duo – Jacques en Liezel se eerste enkelsnit Uit My Hande
Wanneer jy die meesleurende wysie en hartroerende lirieke van die splinternuwe duo – Jacques en Liezel – se nuwe enkelsnit…
Die Eindste se tweede enkelsnit van hul debuut album, Jou Optog
Die Gauntengse rockgroep, Die Eindste, se eerste enkelsnit – L – het groot opslae gemaak in musiekkringe toe dit vroeër…
Triveno Smith is terug met emosiebelaaide enkelsnit, Walking Tall
Twee jaar na die vrystelling van sy gewilde 2019-treffer, Not Perfect, is die Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer – Triveno Smith…
David Divaad se eerste enkelsnit, My Land
’n Aartappelmagnaat van Limpopo, David Divaad wat ook Sepedi vlot praat, het pas sy eerste enkelsnit, My Land, uitgereik wat…
Imke is terug met ‘n sielvolle kontemporêre enkelsnit, Sterker As
Imke het in 2020 haar pop treffer, Dans Tot Die Son Opkom bekendgestel en nou is sy terug met ‘n…
Leon Shaw en vriende saam met Vinnie Henrico – Desperado
Twee meesterlike musikante, Leon Shaw en Vinnie Henrico, het pas hul eerste duet Desperado uitgereik en dié samewerking gaan nog…










