Zybrandt se debuut EP, Sneeu en Satyn is pas uitgereik.
Zybrandt is een van die mees opwindende nuwe stemme in die Afrikaanse- musiekbedryf. Sy debuut-liedjie Anders wat vroeër vanjaar uitgereik…
Johan Anker en Sasha-Lee Davids stel bekend musiekvideo vir hul treffer, Ek Belowe.
Johan Anker en Sasha-Lee Davids stel bekend musiekvideo vir hul treffer, Ek Belowe. Die liefdesballade, met ’n Christelike aanslag en…
Julanie J sing op haar nuutste enkelsnit Bitter, oor selfvertroue en sjampanje
Julanie J se eerste Afrikaanse album Mooi het in 2020 vele aanhangers gewerf vir hierdie inspirerende jong kunstenaar met die…
Gerduan Kemp stel standaarde hoog met sy debuut album, Sesde Sintuig
Die oomblik waarna bewonderaars nou al so lank uitsien, het uiteindelik aangebreek. Gerduan Kemp se debuut album, Sesde Sintuig, is…
Die Heuwels Fantasties se agste album, Volume.
Op Die Heuwels Fantasties se agste ateljee album, Volume, sien ons hoe hierdie konstante innoverende groep, hulle negentigs invloede in…
Mari Minnaar se Vat ’n Kans Op Liefde
Vat ’n Kans Op Liefde! Dit is wat ons almal doen; om weer te probeer; weer lief te kry; weer…
Bottomless Coffee Band se Klankdig is ‘n hartroerende belade
Bottomless Coffee Band se nuutste enkelsnit uit hul album Prediker is Vrydag 22 Oktober op alle digitale platforms vrygestel. Die…
Luna se tweede enkelsnit, Golwe wys volwasse kant
Luna is terug met haar tweede enkelsnit Golwe. Met haar tweede enkelsnit, Golwe hou sy by die op-en-wakker dansklank wat…
Ed Sheeran sê hy het positief getoets vir Covid-19
Die sanger-liedjieskrywer Ed Sheeran het Sondag aangekondig dat hy positief getoets het vir Covid-19. ” ‘n Kort opmerking om vir…
Gift Matjila stel sy eerste enkelsnit vry, Ek Staan By Jou
Sanger Gift Matjila het pas sy eerste enkelsnit, Ek Staan By Jou, vrygestel. Die liedjie is opgedra aan Suid-Afrika se…










