C-Storm se Haal Asem enkelsnit moedig ons aan om partykeer terug te staan en asem te haal
C-Storm of te wel Carel Sebastiaan, of sommer net Callie soos ons hom leer ken het, het pas sy derde…
Johan Anker en Sasha-Lee Davids Stel ‘n Geestelike Liefdesballade Vry
Ek Belowe is ’n hoendervleismooi Afrikaanse liefdesballade, met ’n Christelike aanslag en meesleurende wysie, wat albei kunstenaars se stemme soos…
Tian Nienaber stel treffende debuut enkelsnit vry, Hurting Love
Tian Nienaber stel bekend sy debuut enkelsnit Hurting Love. Die Suid-Afrikaanse alternatiewe sanger-liedjieskrywer is gereed om van agter die skerms…
Hunter Kennedy gesels met Zybrandt oor sy musiek in `n nuwe wêreld.
Zybrandt is tans een van die mees opwindende nuwe Afrikaanse sangers op die toneel. Hierdie treffende kunstenaar met die gerusstellende,…
Gerduan Kemp vier ‘n nuwe hoofstuk in sy lewe met sy nuwe enkelsnit, Langpad Na Môre
“Soms moet jy ou bagasie agterlaat om nuwe hoofstukke in jou lewe te bereik,” sê Gerduan Kemp oor die betekenis…
Jennifer Zamudio is terug met ‘n nuwe enkelsnit, As Ek Huil
Jennifer Zamudio is terug met ‘n nuwe enkelsnit vir 2021, As Ek Huil. Jennifer het tydens die pandemie en inperking,…
Tertius Swanepoel se ‘n Land Met Vrede pleit vir vrede vir ons land.
Die Krugersdorpse sanger Tertius Swanepoel het pas sy nuutste enkelsnit ‘n Land Met Vrede vrygestel en met dié liedjie bepleit…
CheraLee se nuutste enkelsnit Groei
In Groei sing CheraLee oor die woorde wat haar Pa as kind vir haar gesê het en dis weereens net…
Irene-Louise van Wyk se Tekkies Brand boaan die Afrikaans Top 100
Afrikaans Top 100 – 27 Augustus 2021 Hierdie week op die Afrikaans Top 100. Irene-Louise van Wyk se nuutste enkelsnit…
Bottomless Coffee Band is terug met hul ‘n nuwe enkelsnit, Jonk en Verlore
Bottomless Coffee Band is terug met hul ‘n nuwe enkelsnit, Jonk en Verlore. Die enkelsnit is ‘n voorsmakie van die…










