Afrikaans Top 100 – 27 Augustus 2021

Hierdie week op die Afrikaans Top 100.

Irene-Louise van Wyk se nuutste enkelsnit Tekkies Brand klim op na No 1 na die liedjie 6 weke terug vir die eerste keer op die trefferlys verskyn het. Irene-Louise is ook die eerste vrou hierdie jaar wat boaan die trefferlys pronk. Tekkies Brand het ‘n totaal van 85 562 kyke hierdie week gekry.

Vat ‘n Bietjie van Riaan Benadé sak een posisie terug na No 2, dit is die liedjie se 8ste week in die Top 3. Appel se Dina is op No 3, dit is die liedjie se derde opeenvolgende week op die posisie. Spontaan van Riaan Benadé is op No 4. Appel se Boerenooi is op No 5. Fatman se Vuil Coke is behou sy posisie op No 6.

Want Jy Weet van Juan Boucher is op No 7 hierdie week. Boer Is ‘n Bok van Appel is op No 8.  Funky van Biggy (feat. Jack Parow, Loufi & beatsbyhand) is op No 9. Die Top 10 word voltooi deur Appel se Hier Sal Jy Boer.

Nuwe liedjies op die trefferlys:

  • Warm Nog Op van Brendan Peyper op No 27
  • Damlelielief van Rooksein op No 52
  • Ons Teen Die Wêreld van Sharoney op No 72

Statistieke hierdie week:

  • ‘n Totaal van 1019 liedjies het hierdie week gekompeteer vir ‘n plek in die Top 100.
  • Al 1019 liedjies het ‘n gekombineerde kyke van 582 369 835
  • Die totale nuwe kyke van die 1019 liedjies hierdie week was 3 852 283 waarvan 2 688 833 behoort aan die liedjies in die Top 100.

Die Afrikaans Top 100 is ‘n opvolg van die vorige Top 40 wat deur Reputasie saamgestel was vanaf 22 Mei 2020 tot 18 Oktober 2020. Die historiese data word in die Afrikaans Top 100 vasgevang.

Die Afrikaans Top 100 meng ‘n verskeidenheid van faktore om die grootste liedjies elke week saam te stel. Die data is gebaseer op data wat van YouTube genereer word van amptelike – musiekvideos en – klank vrystellings. Die trefferlys volg ‘n skedule van Vrydag tot Donderdag.

 

Afrikaans Top 100 - 27 August 2021

Posisie Liedjie Kunstenaar Verlede Week Weke Op Trefferlys Hoogste Posisie
1 Tekkies Brand Irene-Louise van Wyk 2 6 1
2 Vat 'n Bietjie Riaan Benadé 1 30 1
3 Dina Appel 3 14 1
4 Spontaan Riaan Benadé 4 30 1
5 Boerenooi Appel 5 11 2
6 Vuil Coke Fatman 6 30 1
7 Want Jy Weet Juan Boucher 7 18 4
8 Boer Is 'n Bok Appel 13 11 5
9 Funky Biggy (feat. Jack Parow, Loufi & beatsbyhand) 9 14 3
10 Boerepompie Ricus Nel & Snotkop 10 30 4
11 Vrystaat Vlaktes Reën 8 19 2
12 Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart Juan Boucher 14 30 5
13 Sonop-Blom Bernice West 11 30 1
14 Bokkies Jag Ricus Nel 15 15 9
15 Hardekole Ricus Nel, Adam Tas, Bok van Blerk, Refentse 12 30 8
16 Nonna Appel 16 30 6
17 F250 Appel 19 30 14
18 Whiskey en Jy Juan Boucher 17 11 13
19 O Kind Bernice West 29 22 3
20 Die Land Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Bobby van Jaarsveld, Ruhan Du Toit, & Jay 18 30 13
21 Mampoer Appel 20 11 10
22 Hier Sal Jy Boer Appel 30 15 1
23 Maak My Jou Tequila Demi Lee Moore 21 30 4
24 Lieg Vir My Riaan Benade 25 30 10
25 Kom Binne Bernice West 23 30 8
26 Trouvrou Brendan Peyper 33 30 18
27 Warm Nog Op Brendan Peyper N 1 27
28 Lê Bietjie Langer Jay 32 18 28
29 Kyk Na My Hart Rooksein 24 30 6
30 Oeste Af Appel 37 11 15
31 Ek Bly 'n Boer Jan Jan Jan 22 30 10
32 By Jou Voete Lê Ray Dylan 27 18 8
33 I Recall a Gypsy Woman Ricus Nel 31 30 19
34 Word Wakker Jan Blohm 42 29 21
35 Baas Vannie Plaas Loufi 26 30 11
36 Rig Jou Oë Na Die Berge Jo Black (feat. Refentse) 45 18 7
37 Ek Like Hoe Jy Dans Che (feat. Snotkop) 50 30 7
38 Onthou Jy Om Jonk' Juan Boucher 28 30 23
39 Dorp Toe FATMAN 34 25 15
40 My Lief Janie Bay (feat. Majozi & Early B) 35 13 12
41 Lemoene Appel & Bok van Blerk 40 15 35
42 Die Sluise Van Die Hemel Robbie Wessels 51 15 34
43 Dis Wie Ons Is Bok van Blerk 36 18 12
44 Peanut Butter Biggy feat. Early B 43 22 2
45 Op Jou Spoor Brendan Peyper 48 6 3
46 Whiskey en Jy Juan Boucher 38 15 24
47 Ons Word Een Juan Boucher 41 18 30
48 Pens En Pootjies Snotkop 55 29 25
49 Wys Jou Vleis Jan Jan Jan 39 27 27
50 Trou Juan Boucher 57 12 4
51 Die RSA Is In My DNA Jan Jan Jan 62 17 3
52 Damlelielief Rooksein  N 1 52
53 Komma Fokofpolisiekar 49 26 25
54 17 Shots Christia Visser 54 17 46
55 Tameletjie Appel 56 18 40
56 Vuur Op Die Water Elandré 46 29 27
57 Binne & Buite Elandré 60 17 17
58 Ons Sal Self Verskeie Kunstenaar 44 30 21
59 n Laaste Een Appel 47 11 18
60 Vier Woorde Tarryn Lamb 66 15 26
61 Verander Spoegwolf 58 21 19
62 Keeza Riaan Benade 69 20 24
63 Boerseun Jan Bloukaas 63 30 20
64 Doef Doef Synth Peter (feat. Katinka, Loufi, What The Faf & Wortel Kombat) 61 28 20
65 Tussen Die Lakens Elandré 74 22 28
66 Die Goeie Ou Dae Kurt Darren 78 19 34
67 Gooi Mielies Jan Jan Jan 65 30 8
68 Jy Laat Dit Maklik Lyk Brendan Peyper 52 17 45
69 Kaalvoet Sokkie Kurt Darren 75 9 56
70 Jou Land Appel 87 27 25
71 Khoi and Son Robbie Wessels 68 16 64
72 Ons Teen Die Wêreld Sharoney N 1 72
73 Susanna Appel 67 11 31
74 Vasdanslyf Brendan Peyper 59 27 24
75 Bosveld TV Ricus Nel 76 17 41
76 Kom Lê My Neer Appel 88 14 76
77 Wit Skoene Loufi 71 26 29
78 Ek sweer Twee 79 17 58
79 Te Veel Jay 64 30 14
80 Jagter Appel 84 17 65
81 Hardwerkende Man Appel 53 13 9
82 Dors Jay & Lianie May 73 29 27
83 Sewe Oseane Andriëtte  70 25 16
84 'n Dubbel vir die DJ Kurt Darren (feat Snotkop) 80 18 28
85 Plus Minus Maal Deel Liezel Pieters 86 23 27
86 Jy Bly Stil Van Pletzen (feat Jack Parow) 82 16 57
87 Dik en Dun Brendan Peyper 89 19 9
88 In Die Bosveld Juan Boucher & Neil Somers 77 18 34
89 Die Gelofte Adam Tas, Chris Chameleon, Appel, Juan Boucher, Ghapi 81 15 46
90 As Die Hieppies Begin Dans Wouter van de Venter 91 17 38
91 Kyk Diep In My Oë 4Werke 72 5 43
92 Net So (Mmm) Dirk Van Der Westhuizen 99 7 83
93 Nallies Riaan Benadé  92 14 7
94 Plaasjapie Robbie Wessels 85 17 37
95 Stop Wag Bly Nog 'n Bietjie Brendan Peyper 90 8 37
96 Jou Lippe Danny Smoke 93 11 82
97 Doenit Als Vir Liefde Ivan Roux R 10 66
98 Die Hart Bernice West R 11 37
99 Potte (feat. Jack Parow & Justin Vega) Early B 97 14 63
100 Da' Vat Hy Jay & Lianie May N 1 100

Leave a Reply

error: Content is protected !!