Afrikaans Top 100 – 2 Julie 2021

Hierdie week op die Afrikaans Top 100.

Appel se Dina klim weer terug na No 1 na die liedjie verlede week plek gemaak het vir Riaan Benadé se Vat ‘n Bietjie. Dina het hierdie week 97 981 kyk gekry, dis ‘n daling van 1.8%. Boerenooi ook van Appel se album Hardwerkende Man is hierdie week op No 2.

Spontaan van Riaan Benadé is op No 3, na die liedjie verlede week op No 5 was. Funky van Biggy (feat. Jack Parow, Loufi & beatsbyhand) sak een posisie terug na No 4. Riaan Benadé se Vat ‘n Bietjie wat verlede week op No 1 geboer het, is hierdie week op No 5.

Reën se Vrystaat Vlaktes behou hul posisie op No 6. Want Jy Weet van Juan Boucher is op No 7 hierdie week. Boer Is ‘n Bok van Appel wat vir twee weke op No 7 geboer het sak hierdie week een posisie terug na No 8. Fatman se Vuil Coke is terug in die Top 10 op No 9. Die Top 10 word voltooi deur Appel se Hier Sal Jy Boer.

Nuwe liedjies op die trefferlys:

  • Afrika van Jan Rhaap & Juan Boucher op No 85
  • Beste Leuen Wen van Christia Visser op No 87

Statistieke hierdie week:

  • ‘n Totaal van 891 liedjies het hierdie week gekompeteer vir ‘n plek in die Top 100.
  • Al 891 liedjies het ‘n gekombineerde kyke van 545 621 646
  • Die totale nuwe kyke van die 891 liedjies hierdie week was 4 120 631 waarvan 2 964 486 behoort aan die liedjies in die Top 100.

Die Afrikaans Top 100 is ‘n opvolg van die vorige Top 40 wat deur Reputasie saamgestel was vanaf 22 Mei 2020 tot 18 Oktober 2020. Die historiese data word in die Afrikaans Top 100 vasgevang.

Die Afrikaans Top 100 meng ‘n verskeidenheid van faktore om die grootste liedjies elke week saam te stel. Die data is gebaseer op data wat van YouTube genereer word van amptelike – musiekvideos en – klank vrystellings. Die trefferlys volg ‘n skedule van Vrydag tot Donderdag.

Afrikaans Top 100 - 2 July 2021

Posisie Liedjie Kunstenaar Verlede Week Weke Op Trefferlys Hoogste Posisie
1 Dina Appel 2 6 1
2 Boerenooi Appel 4 3 2
3 Spontaan Riaan Benadé 5 22 1
4 Funky Biggy (feat. Jack Parow, Loufi & beatsbyhand) 3 6 3
5 Vat 'n Bietjie Riaan Benadé 1 22 1
6 Vrystaat Vlaktes Reën 6 11 2
7 Want Jy Weet Juan Boucher 8 10 4
8 Boer Is 'n Bok Appel 7 3 7
9 Vuil Coke Fatman 11 22 1
10 Hier Sal Jy Boer Appel 9 7 1
11 Sonop-Blom Bernice West 10 22 1
12 Boerepompie Ricus Nel & Snotkop 13 22 4
13 Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart Juan Boucher 17 22 5
14 Bokkies Jag Ricus Nel 18 7 14
15 Nonna Appel 14 22 6
16 Peanut Butter Biggy feat. Early B 15 14 2
17 My Lief Janie Bay (feat. Majozi & Early B) 12 5 12
18 Maak My Jou Tequila Demi Lee Moore 19 22 4
19 Kom Binne Bernice West 26 22 8
20 Die Land Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Bobby van Jaarsveld, Ruhan Du Toit, & Jay 22 22 13
21 Dis Wie Ons Is Bok van Blerk 20 10 12
22 Lieg Vir My Riaan Benade 23 22 10
23 Hardekole Ricus Nel, Adam Tas, Bok van Blerk, Refentse 24 22 8
24 Kyk Na My Hart Rooksein 30 22 6
25 Ek Bly 'n Boer Jan Jan Jan 33 22 10
26 Nallies Riaan Benadé  29 6 7
27 O Kind Bernice West 37 14 3
28 Baas Vannie Plaas Loufi 35 22 11
29 Hardwerkende Man Appel 27 5 9
30 Gooi Mielies Jan Jan Jan 34 22 8
31 Dik en Dun Brendan Peyper 31 11 9
32 F250 Appel 32 22 14
33 Mampoer Appel 21 3 21
34 Vuur Op Die Water Elandré 43 21 27
35 Whiskey en Jy Juan Boucher 39 3 35
36 Verander Spoegwolf 40 13 19
37 Word Wakker Jan Blohm 50 21 21
38 'n Dubbel vir die DJ Kurt Darren (feat Snotkop) 38 10 28
39 Oeste Af Appel 28 3 28
40 n Laaste Een Appel 25 3 25
41 Trouvrou Brendan Peyper 46 22 18
42 By Jou Voete Lê Ray Dylan 42 10 8
43 Ek Like Hoe Jy Dans Che (feat. Snotkop) 49 22 7
44 I Recall a Gypsy Woman Ricus Nel 45 22 19
45 Pens En Pootjies Snotkop 52 21 25
46 Onthou Jy Om Jonk' Juan Boucher 48 22 23
47 Rig Jou Oë Na Die Berge Jo Black (feat. Refentse) 47 10 7
48 Boerseun Jan Bloukaas 56 22 20
49 Hanna Appel 41 3 40
50 Plus Minus Maal Deel Liezel Pieters 44 15 27
51 Dorp Toe FATMAN 54 17 15
52 Susanna Appel 36 3 36
53 Bosveld TV Ricus Nel 53 9 50
54 Ons Sal Self Verskeie Kunstenaar 55 22 21
55 Ons Word Een Juan Boucher 57 10 30
56 Trou Juan Boucher 51 4 4
57 Komma Fokofpolisiekar 75 18 25
58 Die Sluise Van Die Hemel Robbie Wessels 70 7 56
59 Wys Jou Vleis Jan Jan Jan 60 19 27
60 Te Veel Jay 58 22 14
61 Wit Skoene Loufi 76 18 29
62 Lê Bietjie Langer Jay 80 10 34
63 Die RSA Is In My DNA Jan Jan Jan 66 9 3
64 Oorleef Dewald Wasserfall 62 14 16
65 Tussen Die Lakens Elandré 67 14 28
66 17 Shots Christia Visser 81 9 46
67 Whiskey en Jy Juan Boucher 71 7 37
68 Doef Doef Synth Peter (feat. Katinka, Loufi, What The Faf & Wortel Kombat) 82 20 20
69 Vasdanslyf Brendan Peyper 69 19 24
70 Keeza Riaan Benade 59 12 24
71 Jy Laat Dit Maklik Lyk Brendan Peyper 78 9 59
72 Plaasjapie Robbie Wessels 79 10 37
73 Tameletjie Appel 73 10 40
74 Waar Die Wind My Waai Elandré  65 10 23
75 Dors Jay & Lianie May 72 21 27
76 Lemoene Appel & Bok van Blerk 84 7 70
77 In Die Bosveld Juan Boucher & Neil Somers 77 11 34
78 Binne & Buite Elandré 74 9 17
79 Die Goeie Ou Dae Kurt Darren 63 11 34
80 Khoi and Son Robbie Wessels 83 9 64
81 Jou Land Appel 61 19 25
82 Monoloog Appel 64 3 54
83 Lunalief Appel 68 3 56
84 Vier Woorde Tarryn Lamb 85 7 66
85 Afrika Jan Rhaap & Juan Boucher N 1 85
86 Ek Glo Nog In Jou Janie Bay & Naie Reenwolf 88 11 21
87 Beste Leuen Wen Christia Visser N 1 87
88 Potte (feat. Jack Parow & Justin Vega) Early B 94 7 75
89 Ek sweer Twee 89 9 58
90 Jy Bly Stil Van Pletzen (feat Jack Parow) 92 9 57
91 Jy Bly Nog By Jou Mamma Dirk Van Der Westhuizen 98 15 19
92 Boude Loufi 97 10 40
93 As Die Hieppies Begin Dans Wouter van de Venter 90 10 38
94 Sak Sara Early B & Jack Parow 95 13 28
95 Die Gelofte Adam Tas, Chris Chameleon, Appel, Juan Boucher, Ghapi 87 7 62
96 Goochy Rokkie (Maak 'n Ding Lekker) Dirk Van Der Westhuizen R 6 88
97 Ruk Die Dam Juanita Du Plessis (feat. Snotkop) R 8 67
98 Sewe Oseane Andriëtte  99 20 16
99 Jagter Appel 86 9 65
100 Jou Lippe Danny Smoke R 8 82

Leave a Reply

error: Content is protected !!