Afrikaans Top 100 – 18 Junie 2021

Hierdie week op die Afrikaans Top 100.

Riaan Benadé se nuutste musiekvideo vir Vat ‘n Bietjie sorg dat hy sy tweede No 1 treffer op die Afrikaans Top 100 bekom hierdie week. Vat ‘n Bietjie het hierdie week ‘n totaal van 104 936 kyk gekry dis ‘n styging van 16.41% teenoor die vorige week se 90 142.

Appel se Dina sak een posisie terug na No 2, na die liedjie drie weke op die No 1 posisie was. Dina het hierdie week 99 795 kyk gekry, dis is basies dieselfde hoeveelheid as die vorige week. Funky van Biggy (feat. Jack Parow, Loufi & beatsbyhand) klim na die pad na No3 na die liedjie se musiekvideo vrygestel was. Die 83 199 kyk wat die musiekvideo gekry het het is ‘n 110.73% verhoging teenoor die vorige week se 39 481 kyke.

Boerenooi van Appel klim hierdie week na No 4, die liedjie het ‘n 109% groei getoon in die totale hoeveelheid kyke wat die liedjie gekry het.

Spontaan van Riaan Benadé is hierdie week op No 5. Reën se Vrystaat Vlaktes sak terug na No 6 na die liedjie verlede week op No 2 geboer het. Boer Is ‘n Bok van Appel wat verlede week op No 7 begin het behou sy posisie op No 7.

Want Jy Weet van Juan Boucher is op No 8 hierdie week, dit is die liedjie se agste nieopeenvolgende week in die Top 10. Hier Sal Jy Boer van Appel sit voort die neiging van stadig maar seker af te gly op die trefferlys, hierdie week sak die liedjie vanaf No 4 na No 9. Die liedjie het sy eerste twee weke op No 1 gespandeer en het daarna grond begin verloor.  Bernice West se Sonop-Blom is terug in die Top 10 op No 10.

Gebeure buite die Top 10:

Ons het Gewen van Francois van Coke maak sy debuut op die Afrikaans Top 100 op No 15. Hardekole van Ricus Nel, Adam Tas, Bok van Blerk & Refentse klim vanaf No 41 na No 24. Trou van Juan Boucher val vanaf No 8 na No 51.

Nuwe liedjies op die trefferlys:

  • Hou Die Hemel Oop van Riana Nel op No 91

Statistieke hierdie week:

  • ‘n Totaal van 718 liedjies het hierdie week gekompeteer vir ‘n plek in die Top 100.
  • Al 718 liedjies het ‘n gekombineerde kyke van 513 349 002
  • Die totale nuwe kyke van die 718 liedjies hierdie week was 3 963 428 waarvan 2 928 386 behoort aan die liedjies in die Top 100.

Die Afrikaans Top 100 is ‘n opvolg van die vorige Top 40 wat deur Reputasie saamgestel was vanaf 22 Mei 2020 tot 18 Oktober 2020. Die historiese data word in die Afrikaans Top 100 vasgevang.

Die Afrikaans Top 100 meng ‘n verskeidenheid van faktore om die grootste liedjies elke week saam te stel. Die data is gebaseer op data wat van YouTube genereer word van amptelike – musiekvideos en – klank vrystellings. Die trefferlys volg ‘n skedule van Vrydag tot Donderdag.

Afrikaans Top 100 - 25 Junie 2021

Posisie Liedjie Kunstenaar Verlede Week Weke Op Trefferlys Hoogste Posisie
1 Vat 'n Bietjie Riaan Benadé 6 21 1
2 Dina Appel 1 5 1
3 Funky Biggy (feat. Jack Parow, Loufi & beatsbyhand) 11 5 3
4 Boerenooi Appel 9 2 4
5 Spontaan Riaan Benadé 3 21 1
6 Vrystaat Vlaktes Reën 2 10 2
7 Boer Is 'n Bok Appel 7 2 7
8 Want Jy Weet Juan Boucher 5 9 4
9 Hier Sal Jy Boer Appel 4 6 1
10 Sonop-Blom Bernice West 12 21 1
11 Vuil Coke Fatman 10 21 1
12 My Lief Janie Bay (feat. Majozi & Early B) 24 4 12
13 Boerepompie Ricus Nel & Snotkop 15 21 4
14 Nonna Appel 16 21 6
15 Peanut Butter Biggy feat. Early B 14 13 2
16 Ons Het Gewen Francois van Coke N 1 16
17 Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart Juan Boucher 13 21 5
18 Bokkies Jag Ricus Nel 31 6 18
19 Maak My Jou Tequila Demi Lee Moore 18 21 4
20 Dis Wie Ons Is Bok van Blerk 17 9 12
21 Mampoer Appel 25 2 21
22 Die Land Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Bobby van Jaarsveld, Ruhan Du Toit, & Jay 26 21 13
23 Lieg Vir My Riaan Benade 21 21 10
24 Hardekole Ricus Nel, Adam Tas, Bok van Blerk, Refentse 41 21 8
25 n Laaste Een Appel 27 2 25
26 Kom Binne Bernice West 23 21 8
27 Hardwerkende Man Appel 19 4 9
28 Oeste Af Appel 28 2 28
29 Nallies Riaan Benadé  33 5 7
30 Kyk Na My Hart Rooksein 20 21 6
31 Dik en Dun Brendan Peyper 22 10 9
32 F250 Appel 35 21 14
33 Ek Bly 'n Boer Jan Jan Jan 39 21 10
34 Gooi Mielies Jan Jan Jan 34 21 8
35 Baas Vannie Plaas Loufi 38 21 11
36 Susanna Appel 37 2 36
37 O Kind Bernice West 32 13 3
38 'n Dubbel vir die DJ Kurt Darren (feat Snotkop) 36 9 28
39 Whiskey en Jy Juan Boucher 43 2 39
40 Verander Spoegwolf 42 12 19
41 Hanna Appel 40 2 40
42 By Jou Voete Lê Ray Dylan 30 9 8
43 Vuur Op Die Water Elandré 50 20 27
44 Plus Minus Maal Deel Liezel Pieters 46 14 27
45 I Recall a Gypsy Woman Ricus Nel 52 21 19
46 Trouvrou Brendan Peyper 45 21 18
47 Rig Jou Oë Na Die Berge Jo Black (feat. Refentse) 49 9 7
48 Onthou Jy Om Jonk' Juan Boucher 48 21 23
49 Ek Like Hoe Jy Dans Che (feat. Snotkop) 47 21 7
50 Word Wakker Jan Blohm 44 20 21
51 Trou Juan Boucher 8 3 4
52 Pens En Pootjies Snotkop 51 20 25
53 Bosveld TV Ricus Nel 67 8 50
54 Dorp Toe FATMAN 75 16 15
55 Ons Sal Self Verskeie Kunstenaar 55 21 21
56 Boerseun Jan Bloukaas 59 21 20
57 Ons Word Een Juan Boucher 53 9 30
58 Te Veel Jay 64 21 14
59 Keeza Riaan Benade 65 11 24
60 Wys Jou Vleis Jan Jan Jan 57 18 27
61 Jou Land Appel 58 18 25
62 Oorleef Dewald Wasserfall 60 13 16
63 Die Goeie Ou Dae Kurt Darren 62 10 34
64 Monoloog Appel 54 2 54
65 Waar Die Wind My Waai Elandré  70 9 23
66 Die RSA Is In My DNA Jan Jan Jan 61 8 3
67 Tussen Die Lakens Elandré 69 13 28
68 Lunalief Appel 56 2 56
69 Vasdanslyf Brendan Peyper 68 18 24
70 Die Sluise Van Die Hemel Robbie Wessels 80 6 56
71 Whiskey en Jy Juan Boucher 74 6 37
72 Dors Jay & Lianie May 72 20 27
73 Tameletjie Appel 66 9 40
74 Binne & Buite Elandré 29 8 17
75 Komma Fokofpolisiekar 63 17 25
76 Wit Skoene Loufi 73 17 29
77 In Die Bosveld Juan Boucher & Neil Somers 71 10 34
78 Jy Laat Dit Maklik Lyk Brendan Peyper 76 8 59
79 Plaasjapie Robbie Wessels 79 9 37
80 Lê Bietjie Langer Jay 83 9 34
81 17 Shots Christia Visser 78 8 46
82 Doef Doef Synth Peter (feat. Katinka, Loufi, What The Faf & Wortel Kombat) 77 19 20
83 Khoi and Son Robbie Wessels 81 8 64
84 Lemoene Appel & Bok van Blerk 90 6 70
85 Vier Woorde Tarryn Lamb 88 6 66
86 Jagter Appel 85 8 65
87 Die Gelofte Adam Tas, Chris Chameleon, Appel, Juan Boucher, Ghapi 82 6 62
88 Ek Glo Nog In Jou Janie Bay & Naie Reenwolf 84 10 21
89 Ek sweer Twee 92 8 58
90 As Die Hieppies Begin Dans Wouter van de Venter 86 9 38
91 Hou Die Hemel Oop Riana Nel N 1 91
92 Jy Bly Stil Van Pletzen (feat Jack Parow) 87 8 57
93 Somerson (Remastered) Appel 93 6 91
94 Potte (feat. Jack Parow & Justin Vega) Early B 98 6 75
95 Sak Sara Early B & Jack Parow 95 12 28
96 Party Tyd Kurt Darren 89 8 63
97 Boude Loufi 96 9 40
98 Jy Bly Nog By Jou Mamma Dirk Van Der Westhuizen 91 14 19
99 Sewe Oseane Andriëtte  100 19 16
100 Kom Lê My Neer Appel 97 8 79

Leave a Reply

error: Content is protected !!