Afrikaans Top 100 – 18 Junie 2021

Hierdie week op die Afrikaans Top 100.

Appel se Dina is vir die derde week op No 1. Dina het hierdie week 117 047 kyke gekry, dis ‘n 37% verhoging teenoor die vorige week se 85 329 kyke. Na Appel se Hardwerkende Man se vrystelling maak 9 van die nuwe liedjies hul debuut op die trefferlys, met ander woorde al Hardwerkende Man se liedjies is op die Afrikaans Top 100 hierdie week.

Reën se Vrystaat Vlaktes klim weer na No 2, dis is die liedjie se 3de nieopeenvolgende week op die posisie as ook die hoogste posisie wat die liedjie al bereik het. Riaan Benadé se Spontaan is op No 3. Hier Sal Jy Boer van Appel is hierdie week op No 4. Want Jy Weet van Juan Boucher beweeg twee posisies op na No 5. Riaan Benadé se Vat ‘n Bietjie behou sy posisie op No 6, ons verwag dat die liedjie volgende week die ranglys sal klim met die musiekvideo van die liedjie wat vandag uitgereik is.

Boer Is ‘n Bok van Appel maar sy debuut op No 7, hierdie liedjie is die eerste van 9 liedjies van Appel se nuutste album, Hardwerkende Man. Juan Boucher se Trou is hierdie week op No 8. Boerenooi van Appel begin op No 9. Die Top 10 word voltooi deur Vuil Coke van Fatman. 

Gebeure buite die Top 10:

Biggy (feat. Jack Parow, Loufi & beatsbyhand) behou sy posisie op No 11 met Funky, ons verwag ook dat die liedjie volgende week in die Top 10 sal inskuif na die vrystelling van die musiekvideo.

Na die vrystelling van Binne & Buite van Elandré se musiekvideo het die verlede week na No 17 geklim vanaf die vorige week se No 45. Hierdie week wel sak die liedjie terug na No 29.

Nuwe liedjies op die trefferlys:

  • Mampoer van Appel op No 25
  • ‘n Laaste Een van Appel op No 27
  • Oeste Af van Appel op No 28
  • Susanna van Appel op No 37
  • Hanna van Appel op No 40
  • Whiskey en Jy van Juan Boucher op No 43
  • Monoloog van Appel op No 54
  • Lunalief van Appel op No 56

Statistieke hierdie week:

  • ‘n Totaal van 705 liedjies het hierdie week gekompeteer vir ‘n plek in die Top 100.
  • Al 705 liedjies het ‘n gekombineerde kyke van 510 006 0061
  • Die totale nuwe kyke van die 705 liedjies hierdie week was 4 533 983 waarvan 3 3351 578 behoort aan die liedjies in die Top 100.

Die Afrikaans Top 100 is ‘n opvolg van die vorige Top 40 wat deur Reputasie saamgestel was vanaf 22 Mei 2020 tot 18 Oktober 2020. Die historiese data word in die Afrikaans Top 100 vasgevang.

Die Afrikaans Top 100 meng ‘n verskeidenheid van faktore om die grootste liedjies elke week saam te stel. Die data is gebaseer op data wat van YouTube genereer word van amptelike – musiekvideos en – klank vrystellings. Die trefferlys volg ‘n skedule van Vrydag tot Donderdag.

Afrikaans Top 100 - 18 Junie 2021

Posisie Liedjie Kunstenaar Verlede Week Weke Op Trefferlys Hoogste Posisie
1 Dina Apple 1 4 1
2 Vrystaat Vlaktes Reën 3 9 2
3 Spontaan Riaan Benadé 5 20 1
4 Hier Sal Jy Boer Apple 2 5 1
5 Want Jy Weet Juan Boucher 7 8 4
6 Vat 'n Bietjie Riaan Benadé 6 20 2
7 Boer Is 'n Bok Appel N 1 7
8 Trou Juan Boucher 4 2 4
9 Boerenooi Appel N 1 9
10 Vuil Coke Fatman 8 20 1
11 Funky Biggy (feat. Jack Parow, Loufi & beatsbyhand) 11 4 7
12 Sonop-Blom Bernice West 9 20 1
13 Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart Juan Boucher 12 20 5
14 Peanut Butter Biggy feat. Early B 13 12 2
15 Boerepompie Ricus Nel & Snotkop 10 20 4
16 Nonna Appel 15 20 6
17 Dis Wie Ons Is Bok van Blerk 16 8 12
18 Maak My Jou Tequila Demi Lee Moore 25 20 4
19 Hardwerkende Man Appel 21 3 9
20 Kyk Na My Hart Rooksein 20 20 6
21 Lieg Vir My Riaan Benade 23 20 10
22 Dik en Dun Brendan Peyper 18 9 9
23 Kom Binne Bernice West 26 20 8
24 My Lief Janie Bay (feat. Majozi & Early B) 14 3 14
25 Mampoer Appel N 1 25
26 Die Land Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Bobby van Jaarsveld, Ruhan Du Toit, & Jay 22 20 13
27 n Laaste Een Appel N 1 27
28 Oeste Af Appel N 1 28
29 Binne & Buite Elandré 17 7 17
30 By Jou Voete Lê Ray Dylan 32 8 8
31 Bokkies Jag Ricus Nel 24 5 22
32 O Kind Bernice West 27 12 3
33 Nallies Riaan Benadé  19 4 7
34 Gooi Mielies Jan Jan Jan 34 20 8
35 F250 Appel 28 20 14
36 'n Dubbel vir die DJ Kurt Darren (feat Snotkop) 33 8 28
37 Susanna Appel N 1 37
38 Baas Vannie Plaas Loufi 29 20 11
39 Ek Bly 'n Boer Jan Jan Jan 37 20 10
40 Hanna Appel N 1 40
41 Hardekole Ricus Nel, Adam Tas, Bok van Blerk, Refentse 30 20 8
42 Verander Spoegwolf 31 11 19
43 Whiskey en Jy Juan Boucher N 1 43
44 Word Wakker Jan Blohm 41 19 21
45 Trouvrou Brendan Peyper 45 20 18
46 Plus Minus Maal Deel Liezel Pieters 40 13 27
47 Ek Like Hoe Jy Dans Che (feat. Snotkop) 36 20 7
48 Onthou Jy Om Jonk' Juan Boucher 43 20 23
49 Rig Jou Oë Na Die Berge Jo Black (feat. Refentse) 38 8 7
50 Vuur Op Die Water Elandré 35 19 27
51 Pens En Pootjies Snotkop 44 19 25
52 I Recall a Gypsy Woman Ricus Nel 42 20 19
53 Ons Word Een Juan Boucher 55 8 30
54 Monoloog Appel N 1 54
55 Ons Sal Self Verskeie Kunstenaar 39 20 21
56 Lunalief Appel N 1 56
57 Wys Jou Vleis Jan Jan Jan 49 17 27
58 Jou Land Appel 64 17 25
59 Boerseun Jan Bloukaas 47 20 20
60 Oorleef Dewald Wasserfall 48 12 16
61 Die RSA Is In My DNA Jan Jan Jan 57 7 3
62 Die Goeie Ou Dae Kurt Darren 60 9 34
63 Komma Fokofpolisiekar 52 16 25
64 Te Veel Jay 53 20 14
65 Keeza Riaan Benade 51 10 24
66 Tameletjie Appel 68 8 40
67 Bosveld TV Ricus Nel 50 7 50
68 Vasdanslyf Brendan Peyper 61 17 24
69 Tussen Die Lakens Elandré 63 12 28
70 Waar Die Wind My Waai Elandré  46 8 23
71 In Die Bosveld Juan Boucher & Neil Somers 69 9 34
72 Dors Jay & Lianie May 58 19 27
73 Wit Skoene Loufi 59 16 29
74 Whiskey en Jy Juan Boucher 65 5 37
75 Dorp Toe FATMAN 56 15 15
76 Jy Laat Dit Maklik Lyk Brendan Peyper 66 7 59
77 Doef Doef Synth Peter (feat. Katinka, Loufi, What The Faf & Wortel Kombat) 62 18 20
78 17 Shots Christia Visser 71 7 46
79 Plaasjapie Robbie Wessels 54 8 37
80 Die Sluise Van Die Hemel Robbie Wessels 73 5 56
81 Khoi and Son Robbie Wessels 70 7 64
82 Die Gelofte Adam Tas, Chris Chameleon, Appel, Juan Boucher, Ghapi 78 5 62
83 Lê Bietjie Langer Jay 67 8 34
84 Ek Glo Nog In Jou Janie Bay & Naie Reenwolf 72 9 21
85 Jagter Appel 79 7 65
86 As Die Hieppies Begin Dans Wouter van de Venter 75 8 38
87 Jy Bly Stil Van Pletzen (feat Jack Parow) 80 7 57
88 Vier Woorde Tarryn Lamb 77 5 66
89 Party Tyd Kurt Darren 92 7 63
90 Lemoene Appel & Bok van Blerk 76 5 70
91 Jy Bly Nog By Jou Mamma Dirk Van Der Westhuizen 83 13 19
92 Ek sweer Twee 82 7 58
93 Somerson (Remastered) Appel 97 5 91
94 Jou Lippe Danny Smoke 89 7 82
95 Sak Sara Early B & Jack Parow 85 11 28
96 Boude Loufi 91 8 40
97 Kom Lê My Neer Appel 88 7 79
98 Potte (feat. Jack Parow & Justin Vega) Early B 84 5 75
99 Ruk Die Dam Juanita Du Plessis (feat. Snotkop) 90 7 67
100 Sewe Oseane Andriëtte  81 18 16

Leave a Reply

error: Content is protected !!