Herman Kleinhans se Dankie weer op No 1, Kraakvars Top 40.
Hierdie week op die Reputasie Top 40: Herman Kleinhans se Dankie bereik vir die tweede keer die No 1 posisie.…
Dina weer terug op No 1, Afrikaans Top 100
Afrikaans Top 100 – 2 Julie 2021 Hierdie week op die Afrikaans Top 100. Appel se Dina klim weer terug…
Phillip is Skitterend op No 1, Kraakvars Top 40
Hierdie week op die Reputasie Top 40: Phillip se Skitterend verskyn weer hierdie week op die trefferlys en is op…
Vat ‘n Bietjie van Riaan Benadé is No 1, Afrikaans Top 100
Afrikaans Top 100 – 18 Junie 2021 Hierdie week op die Afrikaans Top 100. Riaan Benadé se nuutste musiekvideo vir…
Jy Oortref My van Xander Joubert vir tweede week No 1, Kraakvars Top 40
Hierdie week op die Reputasie Top 40: Xander Joubert se treffer, Jy Oortref My is vir die tweede week op…
Dina van Appel maak dit 3 weke op No 1, Afrikaans Top 100
Afrikaans Top 100 – 18 Junie 2021 Hierdie week op die Afrikaans Top 100. Appel se Dina is vir die…
Klawer is terug met nuwe kortspeelplaat, Dans In Die Reën
Die gewilde Suid-Afrikaanse suster-duo, Klawer, is terug in die kollig met hulle heel eerste kortspeelplaat, Dans in die Reën, wat…
Dina van Appel vir tweede week No 1, Afrikaans Top 100
Afrikaans Top 100 – 11 Junie 2021 Hierdie week op die Afrikaans Top 100. Appel se Dina spandeer sy tweede…
Riaan Grobler bederf bejaardes met Ek Wil Lewe-projek
Die gewilde sanger, omroeper, akteur en televisieaanbieder, Riaan Grobler, is ’n man met ’n groot hart wat nog altyd passievol…
Maritza en Ignaz Streicher vereer Ons Legendes in nuwe enkelsnit
Wat gebeur wanneer ’n bekroonde Countrysangeres en ’n gesoute radio-omroeper besluit om kragte saam te span om legendes te vereer?…








